Tag: tablet

Home tablet
Amerika keur tablet teen nageboortelike depressie goed – Kosmos 94.1
Post

Amerika keur tablet teen nageboortelike depressie goed – Kosmos 94.1

Amerika keur tablet teen nageboortelike depressie goed Die Amerikaanse voedsel- en medisyne administrasie het medisyne vir die behandeling van nageboortelike depressie goedgekeur. Volgens die organisasie geld die goedkeuring vir medisyne in die vorm van ‘n tablet, wat een keer per dag vir twee weke geneem kan word. Tot dusver was die enigste goedgekeurde behandeling vir...