Goeie tafeldruiwe-oes word verwag Vooruitskattings dui op nog ’n goeie tafeldruiwe-oes met ’n verwagte gemiddeld van 9,1 miljoen kartonne van 4,5 kg elk. Volgens die plaaslike landboutydskrif Agriforum, sal dit 500 000 kartonne meer wees as in die 2023-2024 seisoen, sou dit wel realiseer. Volgens die Namibiese Vereniging vir Tafeldruiweprodusente lyk die kwaliteit van druiwe...
November 20, 2024