Johannesburg kry taktiese reaksie-eenheid Die Stad Johannesburg stel sy taktiese reaksie-eenheid op 10 November bekend in ‘n poging om hoë misdaadvlakke te bekamp. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid, Mgcini Tshwaku, sê die eenheid, bestaande uit 389 individue, sal toegespits wees om onwettige vuurwapens terug te vind, onwettige mynbou te bekamp, die gebruik van en...
December 27, 2024