Tag: talle

Home talle
Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae
Post

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae Die uitslae van die 2023-sensus word met groot opgewondenheid ingewag. Die Namibiese Statistieke-agentskap maak Woensdag die voorlopige uitslae bekend maar, dr. Isak Neema, die bestuurder van die sensus het in aanloop hiervan, eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gesels en gesê daar is verskeie maatskappye wat in afwagting wag vir...

Talle dood, vermis weens Russiese hommeltuig
Post

Talle dood, vermis weens Russiese hommeltuig

Talle dood, vermis weens Russiese hommeltuig Twee mense is dood, agt gewond en ses steeds vermis nadat ‘n Russiese hommeltuig  in ‘n woonstelblok in die Oekraïnse stad Odesa neergestort het. Agtien woonstelle is vernietig, het die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky gesê. ’n Video wat Zelensky geplaas het, wys ’n woonstelgebou met ’n stuk etlike verdiepings...

Kaapse hawe presteer beter na talle uitdagings
Post

Kaapse hawe presteer beter na talle uitdagings

Kaapse hawe presteer beter na talle uitdagings Transnet Haweterminale het bevestig die Kaapstadse Houerterminaal het die afgelope week ʼn gedenkwaardige mylpaal bereik met ʼn hoё produktiwiteitskoers van 17 verskuiwings per uur gedurende ʼn enkele skof. Die waarnemende uitvoerende hoof in die Wes-Kaap, Oscar Borchards, sê hulle is voornemens om die prestasie oor ‘n lang tydperk...

Nampol koop talle voertuie aan, sonder openbare tenders
Post

Nampol koop talle voertuie aan, sonder openbare tenders

Nampol koop talle voertuie aan, sonder openbare tenders Die Tender Bulletin berig dat die Namibiese polisie 101 miljoen Namibiese dollar op 135 voertuie bestee het, sonder ‘n enkele openbare tender. Die jongste rondte van aankope van 27 voertuie het 11 miljoen dollar gekos met die 2,5 miljoen dollar Mercedes Benz vir inspekteur-generaal Joseph Shikongo. Kosmos...

Reuse-skuld, talle egskeidings – Kosmos 94.1
Post

Reuse-skuld, talle egskeidings – Kosmos 94.1

Reuse-skuld, talle egskeidings Die mosiehof rakende onverdedigde egskeidings het twee sessies gehad met 100 sake op die rol. Dit is hanteer deur regters Collins Parker en Eileen Rakow. Intussen is die sessies vir verstekvonnisse aangehoor deur regters Kobus Miller en Esi Schimming-Chase. Op die rol was 95 aansoeke waarvan 5 reël 108 aansoeke was. Kommersiële...

Talle uiteenlopende rolspelers bespreek veediefstal, stropery
Post

Talle uiteenlopende rolspelers bespreek veediefstal, stropery

Talle uiteenlopende rolspelers bespreek veediefstal, stropery Die Namibiese Landbou-unie, en verskeie ander rolspelers hou vanaand ‘n geslotedeur vergadering in verband met stropery en veediefstal in die Khomas-streek. ‘n Wye verskeidenheid rolspelers, insluitend die Paaieowerheid, sal teenwoordig wees. Volgens dr. Hans Gerd Lüesse, die koördineerder van die Khomas-streek se landelike buurtwagte, sê veral kameras op paaie...

Keetmans-ombud kry talle onderwysklagtes – Kosmos 94.1
Post

Keetmans-ombud kry talle onderwysklagtes – Kosmos 94.1

Keetmans-ombud kry talle onderwysklagtes Die Keetmanshoop-streekkantoor van die Ombudsman is oorval met klagtes van leerders wat verband hou met hul skorsing of verbanning uit klaskamers, lyfstraf en geforseerde hare-sny. Kosmos 94.1 Nuus het met die streekkantoorhoof, Sylvester Sibungo, gepraat wat sê aandag moet aan hierdie klagtes deur die skoolhoof gegee word, in die aanwesigheid van...

Talle faktore kan olie vanjaar beïnvloed
Post

Talle faktore kan olie vanjaar beïnvloed

Talle faktore kan olie vanjaar beïnvloed Oliemaatskappye en raffinaderye sal waarskynlik nog ‘n uitdagende 12 maande in 2024 in die gesig staar. Volgens ‘n ontleding deur die Bank of America, sal Brent ru-olie vanjaar gemiddeld 80 Amerikaanse dollar per vat wees. Verlede jaar het die kommoditeit meer as 10 persent verloor in wat as ‘n...

NamRA verskerp toesig by grense met talle onderverklarings
Post

NamRA verskerp toesig by grense met talle onderverklarings

NamRA verskerp toesig by grense met talle onderverklarings NamRA het sy diep kommer uitgespreek oor die wanvoorstelling in transito-goedere veral met waarde-bepalings, wat somtyds tot op belaglike vlakke onderwaardeer word. Die agentskap sê hy het onlangs ‘n operasie by die Windhoek-Okahandja-padblokkade gehou waar hy op ‘n Range Rover Sport, gewaardeer op 1 000 euro, ‘n...