Dag vyf van die Dakar was ‘n tameletjie Dag vyf van die Dakar was ‘n tameletjie. ‘n Afstand van 526 kilometer moes afgelê word en dan, daarna 118 kilometer se sneltrajek wat uitsluitlik uit duine bestaan het. Dit was nie ‘n goeie dag Lucas Moraes en Armand Monleón van Toyota Gazoo Racing nie. Hulle het...
Tag: tameletjie
Gaza-konflik is tameletjie vir Hollywood
Gaza-konflik is tameletjie vir Hollywood Die konflik in die Midde-Ooste polariseer die wêreld en daar is talle protestaksies of pro-Palestina of pro-Israel wat daagliks die nuus haal. En in Hollywood kom dit ook voor, soos onlangs in New York waar duisende teen Israel geprotesteer het met talle bekendes aanwesig, insluitend aktrise Susan Sarandon. Maar, sommige...
Brandstofsmokkelary in Noorde bly ‘n tameletjie – Kosmos 94.1
Brandstofsmokkelary in Noorde bly ‘n tameletjie Ondanks die opheffing van brandstof-subsidies in Angola en onveranderde brandstofpryse in Namibië, is daar geen einde aan die smokkel van onwettige brandstof uit Angola nie. Vulstasie-eienaars in die Noorde is gefrustreerd en kwaad oor die gebrek aan beheer by die grens tussen Namibië en Angola. Die opheffing van brandstofsubsidies...
Behuising in informele nedersettings ‘n tameletjie – Kosmos 94.1
Behuising in informele nedersettings ‘n tameletjie Die gebrek aan behoorlike en bekostigbare behuising is ‘n groot uitdaging in Namibië, veral in informele nedersettings. Om die kwessie te takel, het die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting, Okahandja Park, oorhandig. Van die 33 huise...