NamPower tariefverhoging van amper 15% NamPower het te kenne gegee dat hy die Elektrisiteitsbeheerraad genader het en vra ‘n verhoging van 14,59 persent in sy tariewe. Die maatskappy sê daar is verskeie redes daarvoor, onder andere, die kostes van die 60 persent van plaaslike verbruik, wat hy invoer. Eskom het amper 13 persent vanaf Nersa...
November 16, 2024