Treine in die Kaap moet verbeter, veral na taxi-staking Die GOOD Party in die buurland sê ‘n doeltreffende en geïntegreerde openbare vervoerstelsel is die lewensaar van enige moderne stad. Dit moet goed funksioneer en in staat wees om werk te skep en ekonomiese groei te verseker. Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het ‘n beroep...
Tag: taxistaking
Taxi-staking was alles verniet – Kosmos 94.1
Taxi-staking was alles verniet Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê hy is tevrede dat die verwoestende taxi-staking beëindig is en hy waardeer die opbouende benadering wat die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad gevolg het. Hy sê Santaco het Donderdag dieselfde voorstel aanvaar wat verlede Vrydag aangebied is. Hill-Lewis sê die tragiese gevolgtrekking is dat al...
Kaapse taxi-staking is verby – Kosmos 94.1
Kaapse taxi-staking is verby Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hy is verlig dat die agt dae lange minibustaxi-staking beëindig is. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het sy wegbly-aksie laat Donderdagaand afgelas ná positiewe beraadslagings met die provinsiale regering en die Stad Kaapstad. Die onderhandelings het gegaan oor jare lange kwessies wat die taxibedryf raak, ondermeer...
Taxi-staking eis sy tol op Wes-Kaapse ekonomie – Kosmos 94.1
Taxi-staking eis sy tol op Wes-Kaapse ekonomie Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het sy kommer uitgespreek oor die weeklange taxi-staking in die provinsie. Die staking het gelei tot aansienlike ontwrigtings in vervoerdienste. Die verset-optrede het begin toe pogings om ‘n reeks kwessies op te los, insluitend die skut van hul voertuie weens wettige en pad-nakomingskwessies,...
SA vervoerminister sê taxi-staking eindig môre – Kosmos 94.1
SA vervoerminister sê taxi-staking eindig môre Die Suid-Afrikaanse minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, sê taxibestuurders in die Wes-Kaap sal na verwagting môre hul bedrywighede hervat. Die taxiraad Santaco se lede staak sedert Donderdagmiddag uit protes teen Kaapstad se munisipale regulasies oor verkeersoortredings, asook oor taxi’s wat geskut word. Ses busse is aan die brand gesteek...
Gesondheidswerkers sukkel met vervoer in Kaapse taxistaking – Kosmos 94.1
Gesondheidswerkers sukkel met vervoer in Kaapse taxistaking Die verplegingsvakbond, Denosa, in die Wes-Kaap, versoek alle werkgewers om begrip te hê vir die uitdagings waarmee gesondheidsorgwerkers te doen het. Die taxi-staking ontwrig gesondheidsorgdienste en die beweeglikheid van gesondheidsorgwerkers. Talle gesondheidsorgwerkers het volgens die organisasie probleme ondervind om by hul huise te kom en sommige se motors...
Duisende Kaapse leerders ontwrig deur taxi-staking – Kosmos 94.1
Duisende Kaapse leerders ontwrig deur taxi-staking Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het bevestig 287 420 leerders moes Vrydag hul klasse weens die grootskaalse ontwrigtende taxi-staking misloop. Die provinsiale LUR vir nderwys, David Maynier, sê 9 508 onderwysers en personeel is ook verhinder om kinders op te voed. Maynier sê die metro-onderwysgebiede word die meeste geraak. Hy sê...
Eskom bekommerd oor Kaapse taxi-staking – Kosmos 94.1
Eskom bekommerd oor Kaapse taxi-staking Eskom het sy kommer uitgespreek oor vertragings met dienslewering nadat taxi’s in die Wes-Kaap begin staak het. Die situasie hou ‘n gevaar in vir sy tegnici en ingenieurs. Een van sy voertuie is tydens die onrus met ʼn petrolbom aangeval en ʼn ondersoek het begin. Die taxivereniging, Santaco, het Donderdag...
Kommer oor impak van taxi-staking op Kaapse skole – Kosmos 94.1
Kommer oor impak van taxi-staking op Kaapse skole Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, David Maynier, het sy ernstige kommer uitgespreek oor die uitwerking van die taxi-staking op skole met die skielike aankondiging wat onderwysers en leerders moontlik in ‘n benarde posisie plaas. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het besluit om alle taxibedrywighede in die provinsie onmiddellik...
Busse brand weens Kaapse taxi-staking – Kosmos 94.1
Busse brand weens Kaapse taxi-staking Die Golden Arrow-busmaatskappy in die Wes-Kaap sê twee van sy busse is op Nyanga se bus-terminaal op die Kaapse Vlakte aan die brand gesteek. Dit volg na die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad met ‘n staking begin het teen die skut van hulle voertuie deur die Stad Kaapstad. Die woordvoerder van Golden...