Tag: teen

Home teen
Yellen bevestig sanksies teen Iran
Post

Yellen bevestig sanksies teen Iran

Yellen bevestig sanksies teen Iran Die Amerikaanse minister van Finansies, Janet Yellen sê hulle gaan binnekort nuwe sanksies teen Iran instel. Dit volg na Teheran se lugaanval op Israel die naweek. Iran sê die aanval was uit weerwraak vir die vermeende Israelse lugaanval op sy konsulaat in Sirië op 1 April. Yellen sê die aanval...

Cyril staan uiteindelik op teen Lindiwe Zulu: DA
Post

Cyril staan uiteindelik op teen Lindiwe Zulu: DA

Cyril staan uiteindelik op teen Lindiwe Zulu: DA Die DA sê president Cyril Ramaphosa het uiteindelik die geringste standpunt teen die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu, ingeneem deur haar pogings om voort te gaan met die ontplooiing van een van haar naaste kaders, Linton Mchunu, as waarnemende direkteur-generaal van die departement te stuit. Die...

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom
Post

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom Die landbouministerie het ‘n ernstige waarskuwing herhaal dat mense nie ‘n insekdoder bekend as Boam of Bloom in hul huise moet gebruik nie. Die produk kan ernstige gesondheidsrisiko’s inhou as mense daaraan blootgestel word, aangesien dit onder meer ‘n kankervormende bestanddeel bevat. Die produk word nie in Namibië...

Israel vra sanksies teen Iran
Post

Israel vra sanksies teen Iran

Israel vra sanksies teen Iran Israel se afgevaardigde by die Verenigde Nasies, Gilad Erdan, het ‘n oproep gedoen op die VN Veiligheidsraad, om alle moontlike sanksies teen Iran in te stel voordat dit te laat is. Teheran het die naweek meer as 300 missiele op Israel afgevuur in ‘n vergeldingsaanval vir die dodelike aanval op...

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit
Post

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit Nigerië het ‘n entstof teen breinvliesontsteking bekendgestel, in wat die Wêreldgesondheidsorganisasie sê het ‘n wêreldeerste is. Die WGO sê die entstof hou die potensiaal in om die trajek van die siekte te verander, toekomstige uitbrekings te voorkom en baie lewens te red. Die plan is om...

Stomers verloor net-net teen La Rochelle
Post

Stomers verloor net-net teen La Rochelle

Stomers verloor net-net teen La Rochelle Ondanks beserings onder die voorspelers van die Stormers, was dit net ‘n mislukte doelskop deur Manie Libbock op die nippertjie in hulle Kampioenebekerwedstryd in Kaapstad teen die titelhouers, La Rochelle, wat die Franse span laat deurdring het, met ‘n enkele punt. Die eindtelling was 22-21. Die Stormers was tot...

Lelike aantygings teen Israel se weermag
Post

Lelike aantygings teen Israel se weermag

Lelike aantygings teen Israel se weermag Die Israeliese weermag se bombardemente van Gaza het ‘n voorheen onbekende KI-aangedrewe databasis, genaamd Lavender, gebruik wat 37 000 potensiële teikens geïdentifiseer het op grond van hul oënskynlike skakels met Hamas. Dit is volgens ses Israeliese intelligensiebronne wat by die oorlog betrokke was. Hulle beweer dat Israeliese militêre amptenare...

Proteas-vroue moet tuisreeks teen Sri Lanka wen
Post

Proteas-vroue moet tuisreeks teen Sri Lanka wen

Proteas-vroue moet tuisreeks teen Sri Lanka wen Die T20-reeks tussen die Proteas-vroue en Sri Lanka vind vanaand op Buffalo-park in Oos-Londen plaas. Nadat die Proteas die openingswedstryd in Benoni met 79 lopies gewen het, het die besoekers die reeks gelyk laat trek met ʼn indrukwekkende oorwinning in Potchefstroom met sewe paaltjies. Snelbouler Tumi Sekhukhune sê...

Namib Mills seëvier teen Amushelelo in die hof
Post

Namib Mills seëvier teen Amushelelo in die hof

Namib Mills seëvier teen Amushelelo in die hof Regter Hannelie Prinsloo het vanoggend ‘n tussentydse interdik uitgereik om Michael Amushelelo en ‘n groep van 26 te keer om die ingang na die maatskappy se perseel onwettig te versper en te dreig om sy bedrywighede te staak. Die bevel is tot 3 Mei van krag en...

Erongo Police seek assistance in tracing missing teen
Post

Erongo Police seek assistance in tracing missing teen

Staff Reporter THE Namibian Police in the Erongo region are seeking public assistance in tracing a missing 16-year-old girl identified as Micaila Curushlee Bock. PICTURED: Missing 16-year-old, Micaila Curushlee Bock. According to Warrant Officer Tashiya Tuyenikelao, the teen reportedly went missing on Sunday, March 31, 2024, when she left home at about 11:00 and has...