Tag: teikens

Home teikens
Grondhervorming se teikens met drie jaar uitgestel
Post

Grondhervorming se teikens met drie jaar uitgestel

Grondhervorming se teikens met drie jaar uitgestel Die landbouminister Calle Schlettwein sê grondhervorming behaal nie sy teikens nie. Teen 2030 het die regering gemik om 5 miljoen hektaar te bekom en tot dusver is 3,1 miljoen hektaar bekom met 5 300 begunstigdes. Daar word beaam dat 243 000 Namibiërs grond nodig het. Schlettwein het ‘n...

Iran val teikens in Irak, Sirië en Pakistan aan
Post

Iran val teikens in Irak, Sirië en Pakistan aan

Iran val teikens in Irak, Sirië en Pakistan aan ’n Iranse missielaanval op teikens in Noord-Irak het ’n ongewone dispuut tussen die naburige bondgenote laat ontstaan, met Bagdad wat sy ambassadeur in protes herroep het en Teheran wat volhou die aanval was bedoel om bedreiging van Israeliese spioene af te weer. Iran se revolusionêre wagte...

COP28 se nodige teikens eintlik onhaalbaar
Post

COP28 se nodige teikens eintlik onhaalbaar

COP28 se nodige teikens eintlik onhaalbaar Die uitdagings by die COP28-vergadering wat môre in Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate begin is reus. Nie net is daar reeds omstredenheid omdat die president van die COP die hoof is van ‘n oliemaatskappy nie, daar is ook ‘n ondersoek wat toon dat die platform gebruik sal word...

Werkskepping in Gauteng is pateties, teikens ver misgeloop
Post

Werkskepping in Gauteng is pateties, teikens ver misgeloop

Werkskepping in Gauteng is pateties, teikens ver misgeloop Die DA in Gauteng sê die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling faal steeds die inwoners deur nie sy sleutelteikens te haal nie, wat dienslewering en werkskepping negatief beïnvloed. Patrick Atkinson van die DA sê volgens die departement se jaarverslag vir die 2022/2023-boekjaar, het hulle nie die werkskeppingsteiken...

VSA loods twee aanvalle op Iranse teikens in Sirië 
Post

VSA loods twee aanvalle op Iranse teikens in Sirië 

VSA loods twee aanvalle op Iranse teikens in Sirië  Amerika het bevestig hy het twee aanvalle uit selfverdediging uitgevoer op twee fasiliteite in die ooste van Sirië wat deur Iran se Islamic Revolutionary Guard Corps en verwante groepe gebruik word. Die minister van Verdediging, Lloyd Austin, sê die aanval is in reaksie op ʼn reeks...

Al-Kaïda en IS vra vir Westerse teikens
Post

Al-Kaïda en IS vra vir Westerse teikens

Al-Kaïda en IS vra vir Westerse teikens Al-Kaïda en die Islamitiese Staat het ‘n beroep op hul volgelinge gedoen om Israeliese, Amerikaanse en Joodse teikens aan te val, wat die vooruitsig van nuwe terroriste-geweld in die Midde-Ooste of die Weste verhoog. In ‘n reeks verklarings oor die afgelope twee weke het affiliasies van Al-Kaïda Hamas...

Gauteng se gesondheidsdepartement het 53% van sy teikens bereik
Post

Gauteng se gesondheidsdepartement het 53% van sy teikens bereik

Gauteng se gesondheidsdepartement het 53% van sy teikens bereik Die DA in Gauteng sê die openbare-gesondheidskrisis verdiep terwyl die provinsiale Gesondheidsdepartement net 56 van 106 doelwitte of 53 persent daarvan bereik het. Dit is volgens die eerste kwartaallikse verslag vir die tydperk van April tot Junie verjaar wat onlangs aan die provinsiale wetgewer voorgelê is....

Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak – Kosmos 94.1
Post

Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak – Kosmos 94.1

Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak Die Britse premier Rishi Sunak sê sy regering het nie ‘n ommekeer op sy nul-uitlatingsteikens gemaak met die lisensies vir eksplorasie in die Noordsee nie. Hy sê Brittanje moet onafhanklik wees met sy energie-behoeftes en werk skep. Die lisensies het groot reaksie uitgelok met verskeie...

Namibië stel ambisieuse teikens vir elektriese voertuie – Kosmos 94.1
Post

Namibië stel ambisieuse teikens vir elektriese voertuie – Kosmos 94.1

Namibië stel ambisieuse teikens vir elektriese voertuie Namibië het ambisieuse teikens gestel om oor te skakel na ‘n groener en meer volhoubare vervoerstelsel om 96 500 ligte elektriese voertuie teen die jaar 2025 in die land te hê. Hierdie stap is Namibië se verbintenis om kweekhuis-gasvrystellings te verminder, veral van die vervoersektor. Volgens ‘n onlangse...

Beloofde teikens van behuising in Erongo amper gehaal – Kosmos 94.1
Post

Beloofde teikens van behuising in Erongo amper gehaal – Kosmos 94.1

Beloofde teikens van behuising in Erongo amper gehaal Die Namibiese minister van stedelike ontwikkeling Erastus Uutoni het einde Mei bevestig dat die regering onderneem het om die nou mislukte massa-behuisingsprojek te voltooi. Volgens hom, sou 111 huise teen einde Julie voltooi wees. New Era Investment is reeds in November verlede jaar aangestel om die 505...