Afrika teken 44 siekte-uitbrekings in 2024 aan Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming het in 2024 altesame 44 siekte-uitbrekings aangemeld, met 104 gevolglike aktiewe epidemie-noodtoestande op die vasteland. Belangrike siektes sluit in cholera, masels, knokkelkoors, breinvliesontsteking, aappokke, witseerkeel en die Wes-Nylvirus. Cholera het na wat berig word na 15 Afrikalande versprei, met 8 440 bevestigde...
Tag: teken
Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan
Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê hy was verras nadat hy die beste tyd aangeteken het in die tweede oefenronde van die seisoen se eerste Grand Prix in Bahrein. Die Mercedes-renjaer was vinniger as sy spanmaat, George Russell, terwyl Fernando Alonso van Aston Martin derde was. Hamilton sê...
WGO vra weer lande moet pandemie-verdrag teken
WGO vra weer lande moet pandemie-verdrag teken Die Wêreldgesondheidsorganisasie se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, herhaal ‘n oproep vir lande om die organisasie se pandemie-verdrag te onderteken om die potensiële bedreiging van Siekte X te kan pak. Dit is ‘n onbekende aansteeklike siekte wat ‘n ernstige epidemie of pandemie kan veroorsaak. Die verdrag het ten doel om...
Stormers, Bulle teken oorwinnings aan
Stormers, Bulle teken oorwinnings aan Die Stormers het daarin geslaag om ‘n agterstand teen Stade Francais in Parys op die nippertjie in ‘n oorwinning om te keer om so ‘n tuis-uitspeelwedstryd in die Kampioene-beker te verseker. ‘n Drie deur Manie Libbok in die 71ste minuut, in sy 50ste wedstryd vir die Stormers, het aan die...
Namibië teken handelsoorskotte aan met Botswana, China, België
Namibië teken handelsoorskotte aan met Botswana, China, België Namibië het in November verlede jaar ‘n handelsoorskot met Botswana aangeteken van 2,6 miljard Namibiese dollar, volgens die Namibiese Statistieke-agentskap se handelstatistiek-verslag. Die ander lande waarmee daar handelsoorskotte was, was China met 1,5 miljard dollar en België met 632 miljoen dollar. Handelstekorte is in die tydperk onder...
F1: Wolff teken vir nog drie jaar
F1: Wolff teken vir nog drie jaar Mercedes se Formule Een-spanhoof, Toto Wolff, het ʼn nuwe ooreenkoms onderteken en sy kontrak vir drie jaar tot einde 2026 verleng. Die 52-jarige Wolff wat ʼn derde van Mercedes F1 besit, is sedert Januarie 2013 by die span. Hy het hulle van 2014 tot 2021 tot ʼn rekord...
VRK teken nog ‘n rekord aan met bywoning
VRK teken nog ‘n rekord aan met bywoning Die Verenigde Rugbykampioenskap het nóg ʼn rekord opgestel met ʼn nuwe bywoning-syfer vir ʼn enkele ronde. Volgens SuperSport het die 19 703 ondersteuners wat die laaste wedstryd in Ronde 8 Saterdag in Durban bygewoon het, waar die Haaie teen die Leeus gespeel het, die totaal vir die...
Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk!
Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk! Swede het sy koudste Januarie-nag in 25 jaar aangeteken met ʼn lesing van minus 43,6 grade Celsius in die verre noorde, toe skielike koue die land en die naburige Finland getref het. ʼn Temperatuur van minus 49 grade is in Januarie 1999 in Swede aangeteken, wat...
BoN en myne-ministerie teken samewerking ooreenkoms
BoN en myne-ministerie teken samewerking ooreenkoms Die Bank van Namibië en die myne- en energie-ministerie het ‘n memorandum van verstandhouding geteken om hul verbintenis tot die bevordering van die nasionale ekonomiese agenda in opkomende nywerhede in die mynbou- en energiesektor te formaliseer. Die memorandum het ten doel om ‘n raamwerk vir samewerking tussen die twee...
China teken sy laagste temperature ooit aan
China teken sy laagste temperature ooit aan ‘n Erge kouefront het temperature tot historiese laagtepunte in Noord-China laat daal en rekords in provinsies soos Shanxi, Hebei en Binne-Mongolië verbeter. ’n Waarskuwing van lae temperature vir drie dae is in die noorde, ooste en suidooste van China uitgereik. Die nasionale weerkantoor het temperature ver onder vriespunt...