Tag: Tekort

Home Tekort
Tshwane het tekort van R2 miljard
Post

Tshwane het tekort van R2 miljard

Tshwane het tekort van R2 miljard Die Stad Tshwane sê dit is noodsaaklik om inisiatiewe te verskerp ten einde inkomste te verhoog. Dit volg na die metro sy 2023/2024-begroting moes aanpas weens ‘n ongunstige tekort van 2 miljard Suid-Afrikaanse rand. Volgens die voorgestelde aanpassing het inkomste van 44,7 miljard rand tot 45 miljard rand gestyg...

Saftu sê minimumloonverhoging skiet steeds tekort
Post

Saftu sê minimumloonverhoging skiet steeds tekort

Saftu sê minimumloonverhoging skiet steeds tekort Die Suid-Afrikaanse vakbond-federasie Saftu dring aan die onlangs aangekondigde Nasionale Minimumloonverhoging van 25-Suid-Afrikaanse rand-42-sent tot 27-rand-58 sent per uur is steeds te min min vir werkers en hulle gesinne om ‘n ordentlike lewenstandaard te handhaaf. Hoewel dit bo inflasie is, ag die federasie die loonverhoging onvoldoende om in basiese...

Tekort aan gedienste erwe hou behuising terug
Post

Tekort aan gedienste erwe hou behuising terug

Tekort aan gedienste erwe hou behuising terug Die Swakopmund Massa Behuisingswaglys vir laekoste-behuising het reeds 22 000 name daarop. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommunikasiebeampte by die Swakopmund-munisipaliteit, Linda Mupupa, gesels wat sê daar is ‘n vertraging in die uitrol van laekoste-behuising. Volgens Mupupa word die vertraging onder meer veroorsaak deur ‘n gebrek aan...

Tekort aan wiskundevak kan ontwikkeling van KI raak
Post

Tekort aan wiskundevak kan ontwikkeling van KI raak

Tekort aan wiskundevak kan ontwikkeling van KI raak Die groeiende voorkeur vir Wiskundige Geletterdheid bo gewone Wiskunde in Suid-Afrika kan ‘n uitdaging wees vir ‘n toekomstige ekonomie aangevuur deur kunsmatige intelligensie. Wiskundige Geletterdheid het tussen 2022 en ’24 ‘n toename van 108 642 leerders getoon, terwyl gewone Wiskunde net met 36 419 gevalle gegroei het....

60% tekort aan witmielies moet wekroep wees
Post

60% tekort aan witmielies moet wekroep wees

60% tekort aan witmielies moet wekroep wees McHenry Venaani, leier van die PDM, maan die regering om stappe te neem om selfversorgend met voedselproduksie te raak. Hy sê die berigte dat ‘n 42 persent oes vanjaar verwag word, met ‘n tekort van 60 persent van ons vraag na witmielies moet ‘n wekroep wees. Daar is...

Skenk bloed, die tekort is kritiek
Post

Skenk bloed, die tekort is kritiek

Skenk bloed, die tekort is kritiek Namibië se Bloedoortappingsdienste worstel met ‘n ernstige tekort aan bloed en bloedprodukte, en vra lede van die publiek om dringend bloed te skenk. Die dienste se woordvoerder, Titus Shivute, sê die tekort is kommerwekkend gegewe die groot aantal motorongelukke gedurende die vakansietyd, en hospitale het meer bloed nodig vir...

Weer ‘n tekort aan plekke vir leerders in ’24?
Post

Weer ‘n tekort aan plekke vir leerders in ’24?

Weer ‘n tekort aan plekke vir leerders in ’24? ‘n Tekort aan klaskamers is ‘n ernstige bekommernis vir baie skole in Namibië. Die probleem blyk te vererger, met ‘n toenemende aantal skoolgaande kinders wat by reeds oorvol skole ingeskryf word. Sommige ouers het steeds nie plek vir hul kinders in skole verseker vir volgende jaar...

Buurland het tekort aan veeartse
Post

Buurland het tekort aan veeartse

Buurland het tekort aan veeartse Suid-Afrika worstel met ‘n ernstige tekort aan veeartse, wat pogings beïnvloed om dieresiektes soos bek-en-klouseer te bekamp. Die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige-raad het ‘n jaarlikse uittog van ongeveer 150 veeartse uit die land aangemeld. Die adjunkminister van hoër onderwys, Buti Manamela, sê in reaksie hierop die regering het ‘n bewusmakingsprogram vir veeartsenykundige beroepsvoorligting van...

Tekort aan groenskema kelder mielies onder besproeiing in Zambezi
Post

Tekort aan groenskema kelder mielies onder besproeiing in Zambezi

Tekort aan groenskema kelder mielies onder besproeiing in Zambezi Die Namibiese Akkerbouraad sê plaaslike witmielie-produksie toon ‘n opwaartse neiging na die 2018/2019 droogte, waarvan die 2022 bemarkingseisoen die beste was met ‘n totaal van 98 824 ton, wat ‘n toename van 16 099 ton was in vergelyking met die 2021-oesseisoen. Vier-en-sestig persent hiervan was van...

Reuse-behuisings tekort duur voort, maar meer geld aan sekuriteit
Post

Reuse-behuisings tekort duur voort, maar meer geld aan sekuriteit

Reuse-behuisings tekort duur voort, maar meer geld aan sekuriteit Die Namibiese regering skiet kort wat die lewering van huise betref. Die ministerie van stedelike ontwikkeling het in die 2021-22 boekjaar net daarin geslaag om 1 479 huise en 1 751 gedienste erwe te voorsien en in die vorige boekjaar is 1 179 huise en 2...