Tag: Tekort

Home Tekort
Daar is ‘n plaaslike tekort aan ULP-brandstof
Post

Daar is ‘n plaaslike tekort aan ULP-brandstof

Daar is ‘n plaaslike tekort aan ULP-brandstof Daar is ‘n tans ‘n tekort aan ULP-brandstof in die land. Namcor het dit pas aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig. Die maatskappy sê hy wend pogings aan om voorraad te bekom. Hy voeg by dat daar tans geen rede tot kommer is nie. Asnat Neumbo die bestuurder van...

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel
Post

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel Die Wes-Kaapse hoof van Noodmedisyne by Metro-nooddienste en Noodgeneeskunde, Wayne Smith, sê sommige hospitale in die provinsie het minder noodwerkers ná die storms oor die langnaweek. Talle gesondheidsorgwerkers sukkel om toegang tot hospitale te kry weens padsluitings en skade. Smith sê baie van die gesondheidsorgwerkers werk tans...

Tekort van N$2,2 miljard by Padfonds-administrasie – Kosmos 94.1
Post

Tekort van N$2,2 miljard by Padfonds-administrasie – Kosmos 94.1

Tekort van N$2,2 miljard by Padfonds-administrasie Die Padfonds-administrasie sê hy verwag ‘n tekort van sowat 2,2 miljard Namibiese dollar aan inkomste vir die boekjaar wat op 31 Maart 2023 geëindig het. Hy sê invorderings word op 2,3 miljard dollar beraam uit 4,5 miljard dollar wat begroot is om verbeterde toewysing aan goedgekeurde owerhede te verseker....