Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte Morgan Stanley, beaam dat die koper voorsieningsbalans vinnig verander wat ‘n ‘n daling in voorsieningskapasiteit vanjaar kan insluit. Die moontlike tekorte het reeds die prys van die kommoditeit sien styg wat uiters goeie nuus is vir Namibiese koperprodusente. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n ekonoom...
Tag: tekorte
Kondoom tekorte in SA wek kommer
Kondoom tekorte in SA wek kommer Die Treatment Action Campaign is bekommerd oor die dalende beskikbaarheid van kondome in die land. Die nasionale voorsitter van die TAC, Sibongile Tshabalala, dring by die Departement van Gesondheid aan om meer kondome beskikbaar te maak aangesien data toon dat kondome oor vyf jaar al hoe minder geword het....
Fases vier en ses tot Saterdag, daar’s weer tekorte
Fases vier en ses tot Saterdag, daar’s weer tekorte Eskom het aangekondig fases vier- en ses-beurtkrag sal tot Saterdag voortduur. Fase vier het vanoggend vyf-uur in werking getree en sal tot vanaand agt-uur voortduur, waarna fase ses sal volg. Eskom sê fase ses is nodig om noodreserwes aan te vul. Woordvoerder Daphne Mokwena het bevestig...
Tekorte aan geskoolde arbeid aangespreek
Tekorte aan geskoolde arbeid aangespreek Die skaarste aan geskoolde arbeid is ‘n kritieke uitdaging in vandag se globale ekonomie en om dit aan te spreek het die Namibië Beleggingsbevordering en -ontwikkelingsraad in vennootskap met die Verenigde Nasies-stelsel in Namibië ‘n werkswinkel aangebied getitel “vaardighede vir handel en ekonomiese diversifikasie”. By die geleentheid het die adjunkminister...
Daar’s dalk mahangu tekorte – Kosmos 94.1
Daar’s dalk mahangu tekorte Totale landbouproduksie in die tweede kwartaal van 2023 het skerp afgeneem vergeleke met dieselfde kwartaal van 2022, en dit is in alle gewasse weerspieël. Witmielies het die produksie van beheerde grane met 21 648 ton oorheers, gevolg deur mahangu met 295 ton. Kosmos 94.1 Nuus het by Ian Collard, hoof van...