Tag: tel

Home tel
Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op
Post

Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op

Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op Die land se riviere in die noorde bly bestendig, behalwe vir die Kunenerivier by Ruacana, wat teen 349,3 kubieke meter per sekonde vanoggend veel sterker gevloei het as gister. Die Zambezirivier by Katima Mulilo se watervlak van 1,70m was 2cm hoër as gister, maar steeds baie laer...

Toerisme tel op, maar waar’s die busse?
Post

Toerisme tel op, maar waar’s die busse?

Toerisme tel op, maar waar’s die busse? In die eerste twee maande van 2023 was daar gemiddeld 11 431 buitelandse aankomste per maand, wat ‘n aansienlike toename is vergeleke met die gemiddeld van 5 223 gedurende dieselfde tydperk in 2022. Die pandemie het ‘n terugslag veroorsaak, maar die bedryf wys tekens van herstel. Kosmos 94.1...

Ruacana tel weer op – Kosmos 94.1
Post

Ruacana tel weer op – Kosmos 94.1

Ruacana tel weer op Goeie neerslae het weer die vloei by die Ruacana-hidroëlektriese aanleg effe opgestoot na 325,6 kubieke meter water per sekonde, wat steeds bo die gemiddelde is vir die tyd van die jaar. Intussen onderpresteer die vlakke van die Zambezi-rivier en staan tans op 1,42 meter. Die Okavango-rivier se vlak by Rundu is uiters...

Israelies betoog in Tel Aviv
Post

Israelies betoog in Tel Aviv

Israelies betoog in Tel Aviv ‘n Geraamde 100 000 mense het in Tel Aviv, Israel, betoog vir die vrylating van alle mense wat Hamas gevange hou. Dit het op die die tweede dag van ‘n tydelike skietstaking tussen die Palestynse groep en Israel gebeur. Die betogers het byeengekom op wat die Israeli’s ‘Hostage Square’ noem....

Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom
Post

Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom

Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom Israeliese magte het grondoperasies in Gaza uitgebrei en nog honderde Hamas-teikens getref. Telefoon- en internetkommunikasie is Sondag gedeeltelik in Gaza herstel ná meer as ‘n dag lange stroomonderbreking wat reddingsoperasies erg geraak het. Inwoners sê Israel sny hulle van die wêreld af om hulle uit te...

Daar’s goeie nuus: Renoster-getalle tel op
Post

Daar’s goeie nuus: Renoster-getalle tel op

Daar’s goeie nuus: Renoster-getalle tel op Bewaringsbewustes voorspel dat die renosterbevolking in Afrika, waarvan 80 persent in Suid-Afrika is, teen volgende jaar sal aanhou groei weens ‘n merkbare afname in stropery. Volgens die Internasionale Unie vir Natuurbewaring was daar teen einde verlede jaar bekend dat sowat 23 000 renosters in Afrika voorkom. Die toename in...

Late Tel goal takes Bayern past stubborn Gladbach
Post

Late Tel goal takes Bayern past stubborn Gladbach

A goal from French teenager Mathys Tel with three minutes remaining took Bayern Munich to a 2-1 win at Borussia Moenchengladbach on Saturday. The victory took Bayern level on nine points with leaders Bayer Leverkusen at the top of the Bundesliga. A first-half strike from Kou Itakura had Gladbach looking like keeping their recent hoodoo...

Rusland sê Biden moet sy woorde tel – Kosmos 94.1
Post

Rusland sê Biden moet sy woorde tel – Kosmos 94.1

Rusland sê Biden moet sy woorde tel Rusland het die Amerikaanse President Joe Biden geroskam oor sy uitlating oor die hoof van die Wagner-groep, Jevgeny Prigozhin, wat vemoedelik Woensdag dood is nadat sy vliegtuig in die noorde van Moskou neergestort het. Biden sou glo gesê het dat hy nie verbaas was om van Prigozhin se...