Tag: ter

Home ter
Skedelkus negende beste strand ter wêreld
Post

Skedelkus negende beste strand ter wêreld

Skedelkus negende beste strand ter wêreld Namibië se Skedelkus is in geheel as die negende beste strand ter wêreld deur Beach Atlas vir 2024 aangewys. Boulders Beach naby Simonstad beklee die tweede plek op die lys. Die strand is veral bekend vir sy pikkewyne wat permanente inwoners is. Kriteria wat vir die toekenning Golden Beach...

Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal
Post

Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal

Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal Die sage van die Kora-musiektoekennings is uiteindelik verby. Telecom Mundial Sarl en Ernest Adjovi het die appèlsaak in die hooggeregshof verloor. Die drie regters op die bank, regters Sylvester Mainga, Theo Frank en Dave Smuts het die uitspraak vanoggend gelewer. Dus moet Mundial 23,5 miljoen Namibiese dollar, 20...

President Geingob in mausoleum by Helde-akker ter ruste gelê
Post

President Geingob in mausoleum by Helde-akker ter ruste gelê

President Geingob in mausoleum by Helde-akker ter ruste gelê President Hage Gottfried Geingob is so pas met volle militêre eerbewys in ‘n staatsbegrafnis by die Helde-akker aan die suidelike buitewyke van Windhoek begrawe. Sy oorskot is in ‘n kis gedrapeer met die Namibiese vlag, in ‘n graf in ‘n individuele mausoleum ter ruste gelê. ‘n...

Namibië vyfde sterkste ter wêreld in beleggingsmomentum
Post

Namibië vyfde sterkste ter wêreld in beleggingsmomentum

Namibië vyfde sterkste ter wêreld in beleggingsmomentum Namibië is aangewys as die land met die vyfde sterkste beleggingsmomentum vir 2024 ter wêreld, volgens ‘n nuwe studie deur FDI Intelligence. Die verslag skryf Namibië se gunstige posisie toe aan die 180 miljard Namibiese dollar Hyphen Hydrogen Energy-groenwaterstofprojek wat in die Tsau Khaeb nasionale park ontwikkel gaan...

Singapoer en Zurich duurste stede ter wêreld
Post

Singapoer en Zurich duurste stede ter wêreld

Singapoer en Zurich duurste stede ter wêreld Singapoer en Zürich is vanjaar gelykop vir die wêreld se duurste stad, gevolg deur Genève, New York en Hongkong. Dit is volgens die jaarlikse verslag van die Economist Intelligence Unit. Die eenheid sê verder lewenskostes bly hoog met pryse wat gemiddeld met 7,4 persent op ‘n jaargrondslag gestyg...

Rosalynn Carter word ter ruste gelê
Post

Rosalynn Carter word ter ruste gelê

Rosalynn Carter word ter ruste gelê Die gewese Amerikaanse presidentsvrou Rosalynn Carter word vandag by haar huis in Georgia ter ruste gelê. Sy is op 96-jarige ouderdom oorlede. Carter word geloof vir haar unieke humanitêre erfenis tydens haar tyd in die Withuis. Die begrafnisdiens vind plaas in die Maranatha Baptistekerk waar haar man, Jimmy, ‘n...

Gaza-uitruil slaag ter elfder uur
Post

Gaza-uitruil slaag ter elfder uur

Gaza-uitruil slaag ter elfder uur Hamas-vegters het Saterdag ‘n tweede groep van 13 Israeliese gyselaars vrygelaat in ruil vir Palestynse gevangenes. Die gyselaar-vir-gevangene-uitruiling is ure lank vertraag in ‘n spannende ontwikkeling toe Hamas Israel daarvan beskuldig het dat hy sy kant van die ooreenkoms verbreek het. Maar na die ingryping van Katari en Egiptiese bemiddelaars...

Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag
Post

Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag

Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag Die Kosmos-span rits heerlik rond in Namibië se lieflike suide saam met die wenners van ons Wêreld Toerisme-dag kompetisie. Hulle word bederf by Le Mirage Resort and Spa en ontspan al te heerlik. Jean Louis Knouwds was gelukkig genoeg om saam te gaan… Post navigation...

Mainz-vleuel se kontrak beëindig na plasing ter ondersteuning van Gaza
Post

Mainz-vleuel se kontrak beëindig na plasing ter ondersteuning van Gaza

Mainz-vleuel se kontrak beëindig na plasing ter ondersteuning van Gaza Die voormalige vleuel van Aston Villa en Everton, Anwar El Ghazi, gaan sy kontrak met die Duitse klub, Mainz, verloor na sy plasing op sosiale media oor die Israeli-Gaza-konflik. Hy het geweier om verskoning te vra vir sy pro-Palestynse plasing. Die Nederlander het sy geloof...