Kandjii-Murangi moet sommige reistoelae terugbetaal Die teenkorrupsie kommissie se direkteur, Paulus Noa, het hoër onderwys-minister Itah Kandjii-Murangi en haar persoonlike assistent beveel om gesamentlik 69 000 Namibiese dollar in reistoelae terug te betaal. Dit vorm deel van 952 000 dollar in reistoelae wat in 2022 aan hulle betaal is. Volgens ‘n ondersoek-verslag van die kommissie...
December 13, 2024
Tag: terugbetaal
Home
terugbetaal
Post
October 14, 2023October 14, 2023Uncategorized
Mkhwebane moet R2,1m se verblyf terugbetaal
Mkhwebane moet R2,1m se verblyf terugbetaal Die afgedankte Openbare Beskermer in die buurland, Busisiwe Mkhwebane, moet dalk minstens 2,1 miljoen Suid-Afrikaanse rand terugbetaal wat tydens haar termyn aan verblyf betaal is. Die bedrag is deel van ongerymde uitgawes wat uitgewys is in die jaarverslag wat die Parlement tans bekyk. Uitvoerende hoof Thandi Sibanyoni het onthul...
Post
July 24, 2023July 24, 2023Uncategorized
BTW-eise word wel terugbetaal – Kosmos 94.1
NamRA: BTW-eise word wel terugbetaal Sommige Namibiërs is gefrustreerd met die Namibiese Inkomste-agentskap en sê NamRA is aktief besig om Namibiese besighede dood te maak. ‘n Ontstoke lid van die publiek het gesê NamRA neem dikwels meer as vier jaar om BTW-eise terug te betaal en hulle betaal ook nie die voorgeskrewe rente nie....