Rekenmeersters sê klagte teen Jooste moet teruggetrek word Die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters sê hy het aanbeveel dat die tugstappe teen Markus Jooste laat vaar word. Die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff het verlede week selfmoord gepleeg nadat die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor hom ‘n boete opgelê het van 475 miljoen Suid-Afrikaanse rand....
Tag: teruggetrek
Een vrou dood, een in hospitaal, na talle aanrandingsake teruggetrek is
Een vrou dood, een in hospitaal, na talle aanrandingsake teruggetrek is ‘n Swakopmund-vrou lê in die hospitaal met steekwonde regoor haar lyf en ‘n ander, van Okombahe, is in die lykshuis. Beide vroue is vermoedelik aangeval deur hulle kêrels en beide vroue het reeds talle klagte van aanranding by die polisie gemaak net om die...
Aanklag teen Leeus se PJ Botha teruggetrek
Aanklag teen Leeus se PJ Botha teruggetrek Rugby: Die dissiplinêre komitee van die Europese Professionele Klubrugby het ‘n aanklag teen die Leeu-haker PJ Botha teruggetrek, wat beteken hy sal môre beskikbaar wees vir die Verenigde Rugbykampioenskapbeker-wedstryd teen die Bulle. Hy is aangekla nadat hy die Ospreys se agterspeler, Harri Deaves, tydens hul wedstryd verlede Sondag...
Brave Warriors se uitstap-klere teruggetrek
Brave Warriors se uitstap-klere teruggetrek ‘n Herrie het op sosiale media uitgebars nadat ‘n foto gedeel is van Namibië se nasionale mans sokkerspan, die Brave Warriors, in hul uitstap-klere wat Swapo-kleure op die skouers het. Die amptelike opposisieleier van die Public Democratic Movement, McHenry Venaani, het op X gesê die stap dui op politieke desperaatheid...
Visseryreservaat in Zambezi/Chobe teruggetrek – Kosmos 94.1
Visseryreservaat in Zambezi/Chobe teruggetrek Die visserye-ministerie het die terugtrekking aangekondig van die verklaring van ‘n binnelandse water visseryreservaat van die Zambezi/Chobe-rivierstelsels wat met Zambië en Botswana gedeel word. Die binnelandse visbronne van die Zambezi-, Chobe-, Kwando- en Okavango-riviere in Namibië ondersteun menslike riviergemeenskappe al vir eeue. Die binnelandse visseryhulpbronne is egter onder erge druk weens...
Aanstelling van Telkom-hoof moet teruggetrek word
Aanstelling van Telkom-hoof moet teruggetrek word Die DA sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Mondli Gungubele, moet onmiddellik die aanstelling van Nonkululeko Dlamini as Telkom se nuwe finansiële hoof terugtrek. Die party sê Dlamini se aanstelling is verstommend ná die gemors wat sy en Transnet se gewese hoof, Portia Derby, by die instelling gelaat het....
2014-klagtes teen Lombaard vir nou teruggetrek
2014-klagtes teen Lombaard vir nou teruggetrek Die landdroshof op Mariental het voorwaardelik die klagtes teen Johan Lombaard van Golden Game CC teruggetrek. Dit volg na hy op 12 September op Gobabis verskyn het op die klagte van die vang en vervoer van wildebeest sonder ‘n permit, 50 000 Namibiese dollar se borg toegestaan is en toe weer gearresteer is....