Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar Duisende mense het by stemlokale regoor Rusland opgedaag ‘n vreedsame protes teen die herverkiesing van president Vladimir Putin. Die aksie is genaamd Noon for Putin of – “Dis middag vir Putin”. Russe het in die middel van die dag na hul stemlokaal gegaan om óf hul stembrief te...
Tag: terwyl
Spaanse toeriste van N$191 000 beroof in lodge, terwyl hulle slaap
Spaanse toeriste van N$191 000 beroof in lodge, terwyl hulle slaap ’n Spaanse egpaar is in die vroeë oggendure van Saterdag van geld en items ter waarde van 191 400 Namibiese dollar by by ‘n lodge net buite Etosha Nasionale Park beroof terwyl hulle geslaap het. Die voorval het tussen een-uur en vyf-uur gebeur toe...
Namibië koel terwyl SA sweet
Namibië koel terwyl SA sweet Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n kennisgewing uitgereik vir versengende temperature in dele van die land vandag en môre. Dit volg kort op die hakke van ‘n hittegolf verlede week wat vir ‘n paar dae geheers het, en nuwe rekords daargestel het. In Namibië lyk die prentjie egter heeltemal anders. Weervoorspeller...
Man, 57, verkrag blykbaar meisie, 7, terwyl hy op borg vir verkragting is
Man, 57, verkrag blykbaar meisie, 7, terwyl hy op borg vir verkragting is Die Namibiese polisie sê ‘n 11-maande baba seun is per ongeluk doodgery deur ‘n 48-jarige man in die Oshandumbala-nedersetting in Oshana. Die man het die voertuig in tru-rat gesit om die erf te verlaat en die kind was agter die motor. In...
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly Die verdiepende afname in kredietverlening in die private sektor in September is volgens Simonis Storm kommerwekkend. Die syfers is Woensdag bekend gemaak. Die firma sê dit beteken maatskappye en huishoudings prioritiseer die vereffening van bestaande skuld oor nuwe skuld vir beleggings of verbruik. Faktore soos die...
Israel teiken vlugtelingkamp terwyl weermag-reserwes saamtrek
Israel teiken vlugtelingkamp terwyl weermag-reserwes saamtrek Gesondheidsbeamptes in Gasa het bevestig talle Palestyne is dood in Israeliese lugaanvalle op die Jabalia-vlugtelingkamp. Die voortslepende konflik het nou meer as 120 000 Palestyne ontwortel. Die jongste dodetal staan op 510 Palestyne in Gasa en meer as 800 Israeli’s. Berigte dui aan ongeveer 100 000 Israeliese weermag-reserwe-soldate het...
Man, 43, dood terwyl hy intiem met verkeer – Kosmos 94.1
Man, 43, dood terwyl hy intiem met verkeer Polisie-ondersoeke duur voort nadat ‘n 43-jarige man Saterdag op ‘n vreemde manier doos is in die Onethindi dorp-Oniipa area, Oshikoto streek. Die oorledene het glo skielik ineengestort net nadat hy met sy meisie intiem verkeer het. Volgens die meisie het Elia Nghinaunye Johannes van die bed af...
Kalifornië steier onder aardbewing terwyl Hilary woed – Kosmos 94.1
Kalifornië steier onder aardbewing terwyl Hilary woed Nóg ‘n natuurramp het die Amerikaanse deelstaat Kalifornië getref terwyl die gebied steeds steier onder die uitwerking van die tropiese storm Hilary. ’n Aardbewing van 5,1 het noordwes van Los Angeles voorgekom. Dit het nie groot skade aangerig nie, en die storm is sedertdien afgegradeer na ‘n ná-tropiese...
Die wêreld kyk weg terwyl Israel straffeloos moor – Kosmos 94.1
Die wêreld kyk weg terwyl Israel straffeloos moor Die hoof van die Palestynse sending in die Verenigde Koninkryk, ambassadeur Husam Zomlot het met Britse media gepraat oor Israel se inval in Jenin wat beskryf word as die grootste sedert 2002. Alle troepe is na twee dae onttrek. Drie tieners is onder die dodetal en die...