Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag Die DA sê hy is bekommerd omdat die Nasionale Tesourie volgens berigte die Menseregtekommissie se voorstel verwerp het dat die kindertoelaag tot die armoedegrens verhoog word. Tesourie het gebrek aan fondse as rede aangevoer. Bridget Masango van die DA sê die kommissie se voorstel sou die toelaag van...
November 15, 2024