Amerikaanse appèlhof blok Texas se immigrasiewet Slegs ‘n paar uur na die Amerikaanse Hooggeregshof aan Texas die groen lig gegee het om sy omstrede immigrasiewet toe te pas, het ‘n Federale Appèlhof die staat geblokkeer om dit toe te pas. Die SB4-wet gee die polisie wye magte om migrante wat vermoed word die Amerikaans-Meksikaanse grens...
Tag: Texas
Texas kry groenlig om onwettige immigrante te arresteer
Texas kry groenlig om onwettige immigrante te arresteer Die Amerikaanse Hooggeregshof het Texas die groen lig gegee om ‘n omstrede immigrasiewet bekend as SB4 toe te pas. Die laat staatsowerhede toe om mense wat die Amerikaans-Meksikaanse grens onwettig oorsteek te arresteer, prosesseer en tronk toe te stuur. Dit maak inbreuk op die ‘n rol wat...
Musk wil varsity in Texas oprig
Musk wil varsity in Texas oprig Die rykste man ter wêreld, Elon Musk, beplan om ʼn skool, en uiteindelik ‘n universiteit, in Texas op te rig. Volgens Forbes onthul belastinginskrywings Musk se skenking van 1,8 miljard Namibiese dollar aan The Foundation, ‘n liefdadigheid wat oor die projek toesig te hou. Die skool sal leerplanne in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde...
Verstappen hails ‘incredible’ 50th career win in Texas
Freshly-minted triple world champion Max Verstappen completed a hat-trick of Texan victories on Sunday when he claimed the 50th win of his career in a tense and strategic United States Grand Prix. The 26-year-old Dutchman, who started sixth on the grid in his Red Bull car, worked his way through the field to take control before...
Leclerc spring voor weg in Texas
Leclerc spring voor weg in Texas Ferrari se Charles Leclerc het die voorste wegspring-posisie ingeneem vir die Amerikaanse Grand Prix nadat Max Verstappen se rondte uitgevee is omdat hy baangrense oorskry het. Dit het gelyk of Verstappen eerste gekwalifiseer het in sy Red Bull by die Circuit of the Americas in Austin, Texas, net om...
Texas woman charged with threatening to kill judge in Trump case
Toni Waterman has more on a Texas woman who’s been charged for allegedly threatening to kill the judge overseeing Donald Trump’s election interference case. According to prosecutors, Abigail Jo Shry also threatened to kill a Texas Congresswoman. The post Texas woman charged with threatening to kill judge in Trump case first appeared on Future...
VSA-regering dagvaar Texas oor Rio Grande-versperring – Kosmos 94.1
VSA-regering dagvaar Texas oor Rio Grande-versperring Die Amerikaanse Departement van Justisie dagvaar die staat Texas oor sy gebruik van drywende versperrings in die Rio Grande. Die staat se Republikeinse goewerneur, Greg Abbott, het die versperrings verlede maand in gebruik gestel om migrante op die grens tussen Amerika en Mexiko te keer. Dit bestaan deels uit oranje boeie...
Texas Walmart-skieter (24) lewenslank tronk toe – Kosmos 94.1
Texas Walmart-skieter (24) lewenslank tronk toe ‘n Amerikaanse regter het die Texas Walmart-skieter tot 90 opeenvolgende lewenslange tronkstraf gevonnis vir die massa-skietvoorval in 2019 waarin hy 23 mense doodgeskiet en 22 ander gewond het. Die vonnisoplegging deur regter David Guaderrama in El Paso het voldoen aan ‘n pleit-ooreenkoms van Februarie waarin die 24-jarige Patrick Crusius...