Thunberg twee keer in Holland gearresteer Die klimaataktivis Greta Thunberg is twee keer deur die polisie aangehou tydens ‘n betoging in Nederland, nadat sy en ‘n groep optoggangers ‘n hoofpad versper het om teen fossielbrandstofsubsidies te betoog. Die polisie het gesê meer as 400 mense is in hegtenis geneem, waaronder 12 vir aanhitsing. Aktiviste het...
Tag: Thunberg
Greta Thunberg in Londen vrygespreek
Greta Thunberg in Londen vrygespreek Die klimaataktivis Greta Thunberg is vrygespreek van ‘n openbare orde-oortreding, na ‘n regter beslis het die polisie het geen mag om haar en ander aktiviste in hegtenis te neem tydens ‘n betoging verlede jaar in Londen nie. Thunberg het tereggestaan saam met vier ander beskuldigdes. Hulle is op 17 Oktober...
Gretha Thunberg skiet COP28-ooreenkoms af
Gretha Thunberg skiet COP28-ooreenkoms af Die COP 28-klimaatooreenkoms wat met groot fanfare in Dubai bereik is, is ‘n mes in die rug vir die nasies wat die meeste deur aardverwarming geraak word en sal nie keer dat temperature bo kritieke vlakke styg nie, sê die aktivis Greta Thunberg. Byna 200 lande het by die beraad...
Thunberg weer gearresteer, die keer in Londen
Thunberg weer gearresteer, die keer in Londen Klimaataktivis Greta Thunberg is deur die polisie in Londen aangehou nadat sy en ander buite ‘n olie- en gaskonferensie betoog het en sommige afgevaardigdes verhinder het om dit by te woon. Thunberg is vanjaar deur die polisie aangehou of uit betogings in Swede, Noorweë en Duitsland verwyder. Videomateriaal...