Tag: tieners

Home tieners
Tieners vas oor Super Bowl-skietery
Post

Tieners vas oor Super Bowl-skietery

Tieners vas oor Super Bowl-skietery Twee tieners is as jeugdiges aangekla in verband met die skietery wat een persoon gedood en 22 ander beseer het in Kansas City, Missouri, by die Super Bowl-oorwinning-saamtrek vir die stad se Chiefs. Die twee verdagtes, wat kort ná Woensdag se skietery in hegtenis geneem is, is volgens ‘n verklaring...

Tieners en selfmoord onder die loep
Post

Tieners en selfmoord onder die loep

Tieners en selfmoord onder die loep Tieners se geestesgesondheid bly ‘n reuse-uitdaging. Die week is die internasionale Teinerselfdood-voorkomingsweek en in Suid-Afrika werk die onderwysdepartement nou saam met sy vennote in die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angs-werkgroep om leerders met ‘n risiko vir depressie en selfdood daarvan bewus. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê oop gesprekke...

Longprobleme duur voort by meeste tieners na TB-behandeling
Post

Longprobleme duur voort by meeste tieners na TB-behandeling

Longprobleme duur voort by meeste tieners na TB-behandeling Die Universiteit Stellenbosch sê twee uit elke drie tieners wat met pulmonêre tuberkulose gediagnoseer is, ondervind long-abnormaliteite selfs na die suksesvolle voltooiing van behandeling. Die skokkende bevinding het na vore gekom in ʼn nuwe studie deur navorsers. ʼn Geraamde 850 000 tieners ontwikkel elke jaar tuberkulose, waarvan...

Sê julle mense waarheen julle gaan, tieners!
Post

Sê julle mense waarheen julle gaan, tieners!

Sê julle mense waarheen julle gaan, tieners! Die Vrystaatse polisie doen ‘n beroep op jongmense om nie net van die huis af te verdwyn nie, maar om hulle mense op die hoogte te hou van waar hulle hul bevind. Die provinsie het reeds verskeie gevalle ervaar waar tieners as vermis aangemeld is, terwyl hulle nie...

Tieners, voorbehoed en seksualiteitsopvoeding – Kosmos 94.1
Post

Tieners, voorbehoed en seksualiteitsopvoeding – Kosmos 94.1

Tieners, voorbehoed en seksualiteitsopvoeding Kinders onder die ouderdom van 18 moet tans toestemming van ‘n ouer of voog kry as hulle voorbehoedmiddels wil hê. Toegang tot manlike en vroulike kondome word dalk nie deur hierdie reël gedek nie, maar dit is wel van toepassing op voorbehoedpille en ander vorme van voorbehoedmiddels. ‘n Nuwe wet sal...

Tieners wat tiener glo vermoor in hof
Post

Tieners wat tiener glo vermoor in hof

Tieners wat tiener glo vermoor in hof Twee verdagtes van 18 en 19 jaar oud sal na verwagting vandag in die landdroshof op Balfour, in Mpumalanga, verskyn vir die beweerde moord van ‘n 15-jarige meisie. Haar liggaam is langs ’n vervalle en onvoltooide huis gevind. Die woordvoerder van die polisie, Selvy Mohlala, sê ’n lykskouing...

Twee tieners dood na weerlig slaan
Post

Twee tieners dood na weerlig slaan

Twee tieners dood na weerlig slaan Twee tienerseuns is op slag dood nadat hulle by die Kamutjonga-dorpie in die Divundu-kiesafdeling deur weerlig getref is. Die woordvoerder van die Namibiese polisiemag, inspekteur Raimbert Muronga, sê die twee seuns het ten tyde van die voorval sokker gespeel by ‘n plaaslike sportveld. Hulle was deel van ‘n span...

Voorbehoed moet aan tieners voorsien word
Post

Voorbehoed moet aan tieners voorsien word

Voorbehoed moet aan tieners voorsien word Plaaslike aktiviste doen ‘n sterk beroep op die regering, veral die ministeries van gesondheid en onderwys, om dit sterk te oorweeg om voorbehoedpille aan skole te verskaf en dit geredelik beskikbaar te maak vir leerders en studente. Ouers word ook aangeraai om openlike gesprekke met hul kinders te hê...

Vier vermiste tieners van Grootfontein opgespoor – Kosmos 94.1
Post

Vier vermiste tieners van Grootfontein opgespoor – Kosmos 94.1

Vier vermiste tieners van Grootfontein opgespoor Die families van twee vermiste tienermeisies van Grootfontein het die Namibiese polisie en Namibian Marshal Rangers gekontak om hulle te help opspoor nadat hulle Sondag verdwyn het. Intussen is twee tienerseuns ook as vermis aangemeld. Al vier tieners is gelukkig op Grootfontein opgespoor en met hul families verenig. Namibian...

Suid-Korea ontruim duisende tieners by Wêreld-padvinderskamp weens tifoon – Kosmos 94.1
Post

Suid-Korea ontruim duisende tieners by Wêreld-padvinderskamp weens tifoon – Kosmos 94.1

Suid-Korea ontruim duisende tieners by Wêreld-padvinderskamp weens tifoon Suid-Korea het begin om duisende tieners by die Wêreldpadvinder-saamtrek in die suidweste van die land na veiligheid te neem, terwyl die tifoon Khanun na die gebied onderweg is. Die sowat 36 000 tieners word van die kampterrein na veiliger gebiede rondom die hoofstad Seoul verskuif. Dit is...