Tag: toegang

Home toegang
Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme
Post

Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme

Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme Namibië maak dit makliker vir buitelanders om die land te besoek deur visums by aankoms aan te bied vir burgers van sowat 60 lande. Dit gee ‘n groot hupstoot aan toerisme, met erkenning van die ekonomiese belangrikheid daarvan. Die visums kan by verskeie grensposte verkry word. Kosmos 94.1 Nuus...

Aanvanklike toegang tot aftreefondse wek kommer
Post

Aanvanklike toegang tot aftreefondse wek kommer

Aanvanklike toegang tot aftreefondse wek kommer Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor in die buurland is bekommerd oor die oorheersende fokus op aanvanklike toegang tot aftreefondse, en moedig die sektor aan om lede volledige inligting te gee. Die kommissaris Unathi Kamlana het gepraat op die owerheid se industrie-konferensie en die verantwoordelikheid beklemtoon om lede in...

Nuwe hulpmiddel help leke met toegang tot inligting
Post

Nuwe hulpmiddel help leke met toegang tot inligting

Nuwe hulpmiddel help leke met toegang tot inligting Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing in samewerking met Action Namibia Coalition het ‘n sogenaamde Toegang tot Inligting Gereedskapstel ontwerp om diegene te help wat die lae van openbare data, beleide en regeringsprosedures wil blootlê. Die hulpbron is aangepas om wetlike raamwerke te vereenvoudig en die proses om...

Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas
Post

Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas

Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas Ben Freeth, wat bekendheid gewerf het tydens die gewelddadige grondhervormingsplan van Robert Mugabe in Zimbabwe, is tans per perd op pad Windhoek toe, vanaf Zimbabwe. Freeth het in 2008 by die SAOG-tribunaal gewen na daar beslis is hy mag voortboer op sy Mt Carmel-plaas. Maar, Mugabe was destyds...

Windhoekers moet toegang gee vir meter-opdatering
Post

Windhoekers moet toegang gee vir meter-opdatering

Windhoekers moet toegang gee vir meter-opdatering Die Stad Windhoek herinner alle gebruikers van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters dat sy spanne toegang tot huise moet kan kry om die meters op te dateer. Die Stad sê hulle sukkel hiermee. Indien die meters nie teen 24 November opgedateer is nie, sal inwoners nie elektrisiteit hê nie want die meters...

Toegang tot inligting-wet sal alles verander
Post

Toegang tot inligting-wet sal alles verander

Toegang tot inligting-wet sal alles verander Die media-ombud dr. John Nakuta het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hoekom die wetsontwerp oor toegang tot inligting so uiters belangrik is. Die wetsontwerp is reeds in 2022 bekragtig maar is steeds nie geïmplementeer nie. Nakuta verduidelik. Post navigation Source link

Toegang tot inligting – vordering is stadig
Post

Toegang tot inligting – vordering is stadig

Toegang tot inligting – vordering is stadig Die Wet op Toegang tot Inligting is reeds in 2022 deur die parlement goedgekeur en op 29 November van daardie jaar deur die president Hage Geingob onderteken, maar is nog nie in werking gestel nie. Die konsep van “toegang tot inligting wat deur openbare entiteite gehou word” het...

Unam verduidelik spesiale toegang vir nie-gevorderde matrikulante
Post

Unam verduidelik spesiale toegang vir nie-gevorderde matrikulante

Unam verduidelik spesiale toegang vir nie-gevorderde matrikulante Unam het meer besonderhede bekend gemaak oor sy toelatingsvereistes en die verwerping van gewonevlak leerders. Maar hy sê hy bied alternatiewe toegangspaaie en voorwaardelike toelatings en ondersteuning aan leerders wat graad 12 voltooi het, maar nie ten volle aan die toelatingsvereistes voldoen nie. Hierdie voorwaardelike toegang is ook...

Gewone-vlak leerders sal nie toegang tot Unam kry nie
Post

Gewone-vlak leerders sal nie toegang tot Unam kry nie

Gewone-vlak leerders sal nie toegang tot Unam kry nie ‘n Graad 12-kwalifikasie bly verpligtend vir aanvaarding by Unam. Selfs al behaal ‘n leerder topprestasie in graad 11, sal hulle nie by die universiteit aanvaar word nie. Die gewone vlak is ‘n vlak 3-kwalifikasie, terwyl die gevorderde vlak ‘n vlak 4-kwalifikasie is en toegang vir Unam...

ANC belemmer toegang tot hoër onderwys: DA
Post

ANC belemmer toegang tot hoër onderwys: DA

ANC belemmer toegang tot hoër onderwys: DA Die DA is bekommerd oor beweerde korrupsie en wanbestuur by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, en die ANC-regering se onvolhoubare fooi-vrye model vir hoër onderwys. Die DA-lid, Chantel King, sê die uitvoerende hoof van NSFAS, Masile Ramorwesi, het verlede jaar gewaarsku 87 000 studente kan hul finansiering...