Tag: toegeken

Home toegeken
Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word
Post

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word Die buurland se waterminister, Senzo Mchunu, het die konstruksiemafia veroordeel tydens ‘n inspeksie van die uMkhomazi-waterskema-projek in KwaZulu-Natal. Mchunu sê tendertoekennings moet gebaseer wees op meriete, en vra deursigtigheid. Die projek van 20 miljard Suid-Afrikaanse rand, met voltooiing beplan vir 2029, behels die bou van ‘n dam en...

Esau ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca toegeken het – Kosmos 94.1
Post

Esau ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca toegeken het – Kosmos 94.1

Esau ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca toegeken het Bernhardt Esau, die voormalige minister van visserye hulpbronne en Fishrot-beskuldige, het ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca Limitada, ‘n Angolese maatskappy toegeken het. Esau het vandag in sy getuienis by sy formele borgtogaansoek in die Windhoekse hoërhof aan regter David Mungunda gesê hy was...

Tender vir Duin 7-konsessie toegeken uit 18 aansoekers – Kosmos 94.1
Post

Tender vir Duin 7-konsessie toegeken uit 18 aansoekers – Kosmos 94.1

Tender vir Duin 7-konsessie toegeken uit 18 aansoekers Die omgewingsministerie het die tender vir die Duin 7-konsessie aan Sandwich Dune Tours en Safari toegeken nadat 18 maatskappye vir die tender aansoek gedoen het. Die ministerie se besluit om die toeriste-aantreklikheid deur ‘n konsessie-maatskappy te bestuur, volg op openbare kritiek oor die toestand van die gewilde...