Lufthansa-uitvoere na Europa (uitendelik) toegelaat, maar… Sedert sy aanstelling in Augustus verlede jaar as vraghanteerder, het Paragon Aviation uiteindelik sertifisering ontvang om vrag te hanteer vir Lufthansa vanaf Hosea Kutako Internasionale Lughawe na Europa. Uitvoerders het reuse-uitdagings gehad en moes druiwe, bessies en vis via Suid-Afrika uitvoer. Ethiopian Airlines het ook beperkings gehad as gevolg...
Tag: toegelaat
Weeg van gimnaste word nie meer in Brittanje toegelaat nie
Weeg van gimnaste word nie meer in Brittanje toegelaat nie Britse afrigters is verbied om atlete te weeg na die vrystelling van ‘n verdoemende verslag oor ingewortelde fisiese en emosionele mishandeling in die sport in die land. Die gewese gimnas Eloise Jotischky het verlede jaar ‘n siviele geding teen Britse Gimnastiek gewen omdat die afrigter...
Geen Vrymesselaars onder Katolieke toegelaat nie
Geen Vrymesselaars onder Katolieke toegelaat nie Die Vatikaan het ‘n verbod op Katolieke om Vrymesselaars te word bevestig. Die eeue-oue geheime beweging word lankal deur die Katolieke Kerk as vyandig beskou. Aktiewe lidmaatskap van Vrymesselary deur ‘n lid van die kerk word verbied weens die onversoenbaarheid tussen Katolieke leerstellings en Vrymesselary, volgens die Vatikaan. Dieselfde kantoor...