Tag: toekenning

Home toekenning
EskomSePush-toepassing wen toekenning – Kosmos 94.1
Post

EskomSePush-toepassing wen toekenning – Kosmos 94.1

EskomSePush-toepassing wen toekenning Die beurtkrag-toepassing, EskomSePush, is met die Gail Day Unsung Heroes-toekenning vereer wat deur die Vryemarkstigting in Kaapstad toegeken word. Die toekenning vereer onbesonge helde, wat ‘n positiewe uitwerking het. Die stigting se uitvoerende hoof, David Ansara, sê die toekennings gee erkenning aan hoe die burgerlike samelewing en private ondernemings die gevolge van...

Namibia Wildlife Resorts kry gesogte toekenning
Post

Namibia Wildlife Resorts kry gesogte toekenning

Namibia Wildlife Resorts kry gesogte toekenning Namibia Wildlife Resorts is vereer met die gesogte Institute of People Management-toekenning vir sy besonderse toewyding om jong talente in die gasvryheidsbedryf te werf en op te lei. By die prysuitdeling in Swakopmund is erkenning gegee aan die organisasie vir sy werwing van ‘n groot aantal studente en assistente....

Kabinet wil Grondwet wysig oor toekenning van burgerskap – Kosmos 94.1
Post

Kabinet wil Grondwet wysig oor toekenning van burgerskap – Kosmos 94.1

Kabinet wil Grondwet wysig oor toekenning van burgerskap Die kabinet het die wysiging van Artikel 4 van die Namibiese Grondwet goedgekeur om die toekenning van Namibiese burgerskap deur afkoms moontlik te maak aan die afstammelinge van Namibiërs wat voor Onafhanklikheid uit Namibië gevlug het as gevolg van kolonialisme, maar sedertdien na die land teruggekeer het....