Koedoe sê die toekoms is hoopvol Die deurwinterde diplomaat en eerste Suid-Afrikaanse ambassadeur na Namibië, dr. Riaan ‘Koedoe’ Eksteen sê op die land se 34ste herdenking van onafhanklikheid, dat Namibië se toekoms is hoopvol en vol moontlikhede. Post navigation Source link
Tag: toekoms
Wat is die toekoms van elektriese voertuie in Namibië?
Wat is die toekoms van elektriese voertuie in Namibië? In die Suid Afrikaanse begroting wat ter tafel gelê is deur die finansminister Enoch Godongwana, het die regering 964 miljoen Suid-Afrikaanse rand belê in die medium termyn vir die infasering van elektriese voertuie. Kosmos 94.1 Nuus het met Conrad Roedern gepraat, die stigter van die invoerder...
Cyril prys Agoa vir Afrika se toekoms
Cyril prys Agoa vir Afrika se toekoms President Cyril Ramaphosa sê die bekendstelling in Suid-Afrika van voorkeurhandel ingevolge die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied, of Agoa, is ‘n geskiedkundige oomblik in die vasteland se ekonomiese toekoms. Hy het in eThekwini in KwaZulu-Natal gepraat en pleit vir ‘n wegbeweeg van die uitvoer van grondstowwe na die ontwikkeling van...
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend Die prys van Brent ru-olie het vanoggend met 1 persent gestyg na die onlangse aanvalle deur Houthi-rebelle in die Rooisee wat deur die Amerikaners afgeweer it. Terwyl Chinese fabrieksdata swak vertoon het, het data van die privaatsektor groei aangeteken wat tot ‘n styging in die kommoditeit...
Veldbrande kan vermeerder in toekoms
Veldbrande kan vermeerder in toekoms Brand-waarskuwings in die buurland het vanjaar met 6 persent toegeneem teenoor verlede jaar. Global Forest Watch sê die land sal waarskynlik in die komende jare meer intens te doen kry met wegholbrande wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Kosmos 94.1 Nuus het met Romeo Muyunda, woordvoerder van die omgewing-ministerie, gesels wat...
Kenner sê oor toekoms van allerbelangrike uraanprys
Kenner sê oor toekoms van allerbelangrike uraanprys Die prys van uraan is tans die hoogste sedert die Fukushima-kernongeluk in 2011. Dit het vir die eerste keer in meer as 15 jaar hoër as 80 Amerikaanse dollar, oftewel 1 500 Namibiese dollar, per pond gestyg weens ‘n herlewing van kernkrag asook toevoeronderbrekings. Namibië is die derde...
Beroepsopleiding kan land se toekoms verseker
Beroepsopleiding kan land se toekoms verseker Adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nathalia Goagoses, doen ‘n beroep op leerders om by beroepsopleidingsinstellings in te skryf. Sy het by die amptelike opening van die Omuthiya beroepsopleiding-sentrum se jeug-uitstalling in die Oshikoto-streek gesê dat beroepsopleiding vaardighede sal genereer wat die ekonomie kan ontwikkel en transformeer. Sy voeg...
Nie veel hoop op ‘n beter toekoms in boubedryf – Kosmos 94.1
Nie veel hoop op ‘n beter toekoms in boubedryf Die Namibiese konstruksie-sektor is in ‘n benarde toestand en daar is nie hoop op ‘n beter toekoms nie. Volgens Simonis Storm se Junie-verslag oor kredietverlening aan die privaat sektor het die beperkte monetêre beleid daartoe gelei dat bouplanne gemiddeld met 17 persent vanaf Maart tot Junie...
Die toekoms, die ekonomie en klimaatsverandering – Kosmos 94.1
Die toekoms, die ekonomie en klimaatsverandering ‘n Omgewingskenner sê daar moet meer toekomsgerig na klimaatsverandering gekyk word. Volgens die finansminister Ipumbu Shiimi, raak klimaatsverandering en die gepaardgaande droogtes ekonomiese groei in die land. Shiimi voeg by dat tydens die droogte van 2019 het droëland-akkerbou met 48 persent gedaal. Oor die volgende 20 jaar kan tot...
Mpho sê dis moontlik om toekoms sonder beurtkrag te sien – Kosmos 94.1
Mpho sê dis moontlik om toekoms sonder beurtkrag te sien Eskom se raadsvoorsitter, Mpho Makwana, sê Suid-Afrika is besig om uit die energiekrisis te beweeg en dis nou moontlik om ‘n toekoms sonder beurtkrag te sien. Eskom se energiebeskikbaarheidsfaktor het verlede maand tot 60 persent gestyg waar dit laas in September verlede jaar was. Makwana...