Posbank staak einde Maart betalings van toelaes Die Posbank gaan einde volgende maand kontantuitbetalingspunte vir maatskaplike toelaes by die Poskantoor staak. Hy faseer punte uit wat diens verskaf aan minder as 50 begunstigdes. Ontvangers kan nou onttrek via die Nasionale Betaalstelselkanale soos kitsbanke en kleinhandelaars soos Shoprite. Die Poskantoor sal steeds kontantlose dienste aanbied. Die...
Tag: toelaes
EFF sê Tshwane-koalisie blyk om nie toelaes te begryp
EFF sê Tshwane-koalisie blyk om nie toelaes te begryp Die EFF in Tshwane sê die koalisieregering in die stad blyk ‘n gebrek aan begrip te hê oor die kritieke rol wat nasionale toelaes speel in die bevordering van stedelinge se welsyn. Hierdie toelaes is noodsaaklik vir munisipaliteite om projekte uit te voer wat onuitvoerbaar sou...
Nie-betaling van Sassa toelaes ‘onvergeeflik’
Nie-betaling van Sassa toelaes ‘onvergeeflik’ Die menseregte-organisasie, Black Sash, het die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap veroordeel omdat die Januarie-uitbetalings nie gedoen is nie. Sassa skryf die jongste mislukking toe aan vertragings met verifikasie, wat 150 000 ontvangers van maatskaplike toelaes sonder geld gelaat het. Die agentskap beloof dubbel betalings volgende maand om die saak te beredder....
Toelaes gaan aan munisipaliteite wat dit gebruik – Enoch
Toelaes gaan aan munisipaliteite wat dit gebruik – Enoch Die buurland se finansminister, Enoch Godongwana, sê die besluit om die betaling van voorwaardelike toelaes aan munisipaliteite wat onderbestee te staak, is beskerming teen moontlike misbruik van die fondse. Nasionale Tesourie het voorwaardelike toelaes aan munisipaliteite wat in die vorige boekjaar te min bestee het met...
NSFAF wil weet oor toelaes – Kosmos 94.1
NSFAF wil weet oor toelaes Die Namibiese Studente-hulpfonds het ‘n opname van stapel gestuur oor nie-onderrig-toelaes. Die fonds is gereeld in die nuus met studente wat kla oor laat betalings, en somtyds, geen betalings sowel as die miljarde wat hy geskuld word. Nou het die fonds aangekondig dat alle begunstigdes sedert 2021 ‘n aanlynskakel per...
DA vra vir hoër maatskaplike toelaes vir kinders – Kosmos 94.1
DA vra vir hoër maatskaplike toelaes vir kinders Die DA doen ‘n beroep op die departement van maatskaplike ontwikkeling om korrupsie te besnoei en maatskaplike toelaes vir kinders te verhoog. Miljoene kinders uit benadeelde agtergronde ly omdat hul ouers of voogde nie kan bekostig om hulle te voorsien van ‘n gebalanseerde dieet en basiese noodsaaklike...