Toerisme en tegnologie: Namibië het unieke voorsprong Tegnologiese tendense in toerisme is aan die toeneem. Kunsmatige intelligensie kan vakansiegangers help om hulle eie reisplan saam te stel. Sekere lande is al so ver om biometriese data te gebruik om vakansiegangers oor hul grense te kry. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gitta Paetzold, die uitvoerende...
Tag: toerisme
Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme
Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme Namibië maak dit makliker vir buitelanders om die land te besoek deur visums by aankoms aan te bied vir burgers van sowat 60 lande. Dit gee ‘n groot hupstoot aan toerisme, met erkenning van die ekonomiese belangrikheid daarvan. Die visums kan by verskeie grensposte verkry word. Kosmos 94.1 Nuus...
Ekonomie knyp en dit raak plaaslike toerisme
Volgens Simonis Storm se gasvryheidstatistieke het die persentasie Namibiërs wat toerisme-ondernemings besoek het tot 23,1 persent in Februarie afgeneem, van 24,9 persent in Januarie en 33 persent in Februarie verlede jaar. Daar is egter optimisme vir die komende maande, te danke aan onafhanklikheid-aanbiedings deur Namibia Wildlife Resorts, wat ‘n 60 persent afslag bied tot 31...
Motsoaledi sê sy ministerie ondersteun toerisme ten volle
Motsoaledi sê sy ministerie ondersteun toerisme ten volle Die Suid-Afrikaanse minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, sê die departement vernietig nie die Suid-Afrikaanse toerismesektor nie. Die minister sê die departement word beskuldig dat hy toeriste uit die land wegjaag, maar hy dit met die minister van Toerisme, Patricia de Lille te bespreek: Post navigation Source...
Toewysing vir toerisme is baie goeie nuus
Toewysing vir toerisme is baie goeie nuus Finansminister Ipumbi Shiimi het in sy begroting altesaam 725,5 miljoen Namibiese dollar aan die toerisme-ministerie bewillig. Dit is sowat 19,4 persent hoër as die vorige jaar. Dit behoort die ministerie in staat te stel om aandag te gee aan infrastruktuur-tekortkominge, gegewe die stygende toeriste-aankomste, asook om die bemarking...
Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter
Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter Dit wil voorkom asof toerisme redelik goed vertoon en besettingsyfers vir Januarie is hoër as die syfers van 2019, voor die pandemie. Terwyl sake-toerisme nie goed presteer het nie sal daar ‘n verbetering kom met groot konferensies wat vanjaar plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gitta Paetzold, die...
Toerisme sal bly presteer in 2024
Toerisme sal bly presteer in 2024 Die makelaarsfirma Simonis Storm sê aanvanklike aanwysers dui daarop dat die plaaslike toerisme- en gasvryheidsbedryf sy herstel voortsit. Januarie se besettingsyfers was hoër as die vlakke voor die pandemie met 36,8 persent van kamers wat vol was. Die firma voorspel dat toerisme een van die sterks presterende sektore van...
Nuwe vlugte tussen Kaapstad, Krugerwildtuin sal toerisme bevorder
Nuwe vlugte tussen Kaapstad, Krugerwildtuin sal toerisme bevorder Die uitvoerende hoof van die Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap, Mduduzi Vilakazi, het FlySafair se bekendstelling van ʼn regstreekse roete tussen die Kaapstad Internasionale Lughawe en Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe net buite die Krugerwildtuin verwelkom. Die eerste vlug op die roete word vir 2 April beplan en die...
Belangrikheid van toerisme kan nie oorbeklemtoon word nie
Belangrikheid van toerisme kan nie oorbeklemtoon word nie Die Namibiese Toerismesatellietrekening vir 2022, wat die direkte ekonomiese bydrae van toerisme tot die ekonomie meet, is bekend gestel. Die toerisme-minister, Pohamba Shifeta, het by die geleentheid gepraat en die belangrikheid van toerisme vir die land onderstreep. Hy sê die toerismesektor is ‘n drywer van ekonomiese groei...
Toerisme tel op, maar waar’s die busse?
Toerisme tel op, maar waar’s die busse? In die eerste twee maande van 2023 was daar gemiddeld 11 431 buitelandse aankomste per maand, wat ‘n aansienlike toename is vergeleke met die gemiddeld van 5 223 gedurende dieselfde tydperk in 2022. Die pandemie het ‘n terugslag veroorsaak, maar die bedryf wys tekens van herstel. Kosmos 94.1...