Tag: Toerismesektor

Home Toerismesektor
Toerismesektor in Wes-Kaap nou sterker as voor pandemie
Post

Toerismesektor in Wes-Kaap nou sterker as voor pandemie

Toerismesektor in Wes-Kaap nou sterker as voor pandemie Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die toerisme- en gasvryheidsektor bons gedurig terug, ondanks moeilike tye wat dit ondervind. Tweerigting-passasiers deur die terminale vir internasionale vlugte op die Kaapstadse Internasionale Lughawe het tussen Januarie en Augustus sterk gebly. Dié getal staan reeds...

Toerisme-sektor reageer op Eurowings wat blykbaar Dinsdag weer in Windhoek land – Kosmos 94.1
Post

Toerisme-sektor reageer op Eurowings wat blykbaar Dinsdag weer in Windhoek land – Kosmos 94.1

Toerisme-sektor reageer op Eurowings wat blykbaar Dinsdag weer in Windhoek land Reaksie word ontvang op die aankondiging dat Lufthansa se Eurowings Discovery vanaf môre weer op die Hosea Kutako Internasionale Lughawe sal land. Volgens Lazarus Jacobs van Paragon, sal die eerste twee vlugte vanaand vanuit Frankfurt na Windhoek vertrek. Gitta Paetzold van die Namibiese Gasvryheidsvereniging...