Belanghebbendes moet saamwerk om toerisme-uitdagings by hawe aan te spreek Berigte dat ongelisensieerde taxi’s en toeroperateurs toeriste wat op passasiersvaartuie by die hawe aankom en dagbesoeke in Walvisbaai aflê, teister, bly die nuus. Hulle poog om toere en vervoer vir die besoekers te bied maar, dit word ‘n bedreiging vir die bedryf, veral na Namport...
January 1, 2025