Kampeer groei in gewildheid onder toeriste Namibiërs wend hulle toenemend tot kampeerplekke vir hul toerisme-ervarings. Die makelaarshuis Simonis Storm se nuutste verslag oor besettingsyfers wys dat gasvryheidsinstansies aanhou daal en verlede maand tot 23,1 persent gesak het van 24,9 persent in Januarie en 33 persent in Februarie 2023. Die aanloklikheid van meer bekostigbare opsies blyk...
Tag: toeriste
Japan jaag toeriste uit sy Geisha-distrik
Japan jaag toeriste uit sy Geisha-distrik Die Japanse stad Kyoto het besluit om toeriste te verbied om dele van die land se bekende Geisha-distrik te besoek en sê dit is nie ‘n pretpark nie. Geishas is professionele vermaaklikheids-kunstenaars wat opgelei is in tradisionele kunste soos onder meer dans en musiek. Inwoners het gekla van ‘n...
N$115m vir toeriste na vulkaan-uitbarsting
N$115m vir toeriste na vulkaan-uitbarsting Die Distrikshof in Auckland, Nieu-Seeland het opdrag gee dat vergoeding van 115 miljoen Namibiese dollar betaal word aan slagoffers van die White-eiland-vulkaanramp. In Desember 2019 het 47 mense die vulkaan besoek toe dit uitbars en 22 lede van die groep gesterf het. Baie slagoffers is deur skroeiende gas en as...
Reaksie op Etosha se rondloper toeriste
Reaksie op Etosha se rondloper toeriste Foto’s doen die rondte op sosiale media van toeriste wat gesien word hoe hulle uit hul motor klim in die Etosha Nasionale Park, rondloop op ‘n toegemaakte pad en foto’s neem. Dit is nie die eerste keer wat dit gebeur nie, ten spyte van kennisgewings dat mense in hul...
Toeriste stroom na buurland – Kosmos 94.1
Toeriste stroom na buurland Die buurland se toerisme-minister, Patricia De Lille, sê Suid-Afrika bly ‘n gesogte bestemming vir beide plaaslike en internasionale reisigers. Tussen Januarie en November vanjaar het internasionale toeristegetalle 7,6 miljoen mense beloop, wat ‘n 51,8 persent toename verteenwoordig teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. De Lille sê, in dieselfde tydperk het Suid-Afrika 5,8...
Toeriste stroom na Kaapstad – Kosmos 94.1
Toeriste stroom na Kaapstad Die Kaapstadse Internasionale Lughawe beleef ‘n aansienlike oplewing in besoekers, met meer as 30 000 daaglikse aankomste van die begin van Desember af. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Tafelberg se sweefspoor spog reeds dié vakansieseisoen met ‘n indrukwekkende 109 000 besprekings. Vos skryf die groei toe aan die...
Misdaad teen toeriste berokken reuse-skade
Misdaad teen toeriste berokken reuse-skade Reaksie word ontvang op die roof van ’n Spaanse egpaar in die vroeë oggendure van Saterdag. Geld en items ter waarde van 191 400 Namibiese dollar is by ‘n lodge net buite Etosha gesteel terwyl die egpaar geslaap het. Die voorkoms van herhaalde misdaad teen toeriste wek groot kommer onder belanghebbendes...
Spaanse toeriste van N$191 000 beroof in lodge, terwyl hulle slaap
Spaanse toeriste van N$191 000 beroof in lodge, terwyl hulle slaap ’n Spaanse egpaar is in die vroeë oggendure van Saterdag van geld en items ter waarde van 191 400 Namibiese dollar by by ‘n lodge net buite Etosha Nasionale Park beroof terwyl hulle geslaap het. Die voorval het tussen een-uur en vyf-uur gebeur toe...
Toeriste weer beroof, die keer in lodge-kamer
Toeriste weer beroof, die keer in lodge-kamer Buitelandse toeriste is weer deur gewapende rowers getreiter, hierdie keer by die Damara Mopane Lodge buite Khorixas. Volgens die Namibiese polisie het twee rowers ‘n Suid-Afrikaanse paartjie se kamer binnegegaan terwyl die vrou in die stort was en haar man by ontvangs om die WiFi te gebruik. Die...
Laat woestyn-olifante met rus, toeriste!
Laat woestyn-olifante met rus, toeriste! ‘n Video wat op sosiale media die rondtes doen het natuurliefhebbers en -bewaarders warm onder die kraag. Die video is van toeriste wat in die Ugab-rivierbedding na die woestyn-aangepaste olifante kyk. Kinders sit agter op hul oop bakkie terwyl die groot bul Bennie, baba Fiori en haar ma, en nog...