Bejaarde toeriste aangeval, beroof Buitelandse toeriste is weer aangeval en beroof, hierdie keer in Klein Windhoek. Die polisie sê ‘n 63-jarige Amerikaanse man en sy 67-jarige vrou is saam met nog ‘n Amerikaner en sy 60-jarige Nederlandse vrou deur vyf mans aangeval en aangerand. Een van die skurke het ‘n rugsak afgevat en weggekom met...
Tag: toeriste
TAC-stigter gesels oor misdaad teen toeriste
TAC-stigter gesels oor misdaad teen toeriste ‘n Groep, “Tourism Against Crime” of TAC, het ‘n inisiatief saam met die Namibiese polisie begin om toeriste teen misdade te beskerm, na ‘n onlangse vlaag gewelddadige aanvalle op internasionale toeriste. Die aanvalle het groot kommer gewek, aangesien die toerismebedryf ‘n groot bydraer tot die ekonomie is. Kosmos 94.1...
Toeriste weer beroof, die keer by inkopiesentrum op Swakopmund
Toeriste weer beroof, die keer by inkopiesentrum op Swakopmund Toeriste is al weer beroof, die keer op Swakopmund by die Shoprite-inkopiesentrum. Owerhede vra hulp om ‘n donkerkleurige sedan op te spoor. Die toeriste se belangrike dokumente is daarmee heen. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het die besonderhede. Post navigation Source link
Sindikate dalk betrokke by aanvalle op toeriste
Sindikate dalk betrokke by aanvalle op toeriste Die aanval op toeriste net buite Walvisbaai lok nog steeds reaksie uit en daar is kommer oor die toenemende gevalle van toeriste wat voorgelê en beroof word. Die uitvoerende hoof van Namibië se Gasvryheidsvereniging, Gitta Paetzold, sê aanduidings is dat daar sindikate is wat hierdie aanvalle uitvoer. Sy...
Etosha-karnaval wil toeriste lok, land se erfenis vier
Etosha-karnaval wil toeriste lok, land se erfenis vier Namibië se toerisme-ministerie, in samewerking met die Ondonga Tradisionele Owerheid, sal volgende jaar die eerste Etosha-karnaval aanbied. Die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, sê die karnaval het ten doel om toerismeprodukte, aanbiedings en nuwe markte te diversifiseer om meer plaaslike reisigers te lok, en internasionale toeristeaankomste te...
Staan saam om aanvalle op toeriste dadelik stop te sit – Kosmos 94.1
Ministerie: Staan saam om aanvalle op toeriste dadelik stop te sit Die ministerie van toerisme het die onlangse vlaag van gewelddadige aanvalle op internasionale toeriste in die land ten sterkste veroordeel. Romeo Muyunda, die ministerie se woordvoerder, sê aanrandings op besoekers en internasionale toeriste het ‘n ernstige en nadelige impak op die groei en herstel...
Algerynse kuswag skiet twee toeriste dood – Kosmos 94.1
Algerynse kuswag skiet twee toeriste dood Algerië se Kuswag het twee toeriste van Marokko doodgeskiet wat op hul waterponies in die land se gebiedswater beland het. Dit is volgens berigte die jongste voorval in ‘n lang geskiedenis van spanning tussen die twee lande. Daar word berig vier Frans-Marokkaanse burgers het vanaf die oord Saidia vertrek....
Gastehusie moet toeriste waarsku om waaksaam te wees – Kosmos 94.1
Gastehusie moet toeriste waarsku om waaksaam te wees Aanvalle op toeriste wek groot kommer. Woensdag is drie Franse toeriste voor hulle akkommodasie in Windhoek deur drie mans met messe aangeval en beroof. Hulle was ten tyde van die voorval slegs vier ure in die land. Al hul besittings soos paspoorte, kontant, kaarte en selfone is...
Teistering van toeriste by hawe moet stop – Kosmos 94.1
Teistering van toeriste by hawe moet stop Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging, Nabta, veroordeel ongelisensieerde taxi’s en toeroperateurs wat glo ‘n bedreiging vir die passasiers-toerismebedryf by die hawe op Walvisbaai inhou. Volgens berigte word toeriste voorgekeer en geteister deur onwettige operateurs wat toere en vervoer aanbied tydens die vaartuie se dagbesoeke. Die kwessie het onder...
Onwettig operateurs teister toeriste by Walvis-hawe – Kosmos 94.1
Onwettig operateurs teister toeriste by Walvis-hawe Ongelisensieerde taxi’s en toeroperateurs word volgens berigte ‘n bedreiging vir die passasiers-toerismebedryf by die hawe op Walvisbaai. Volgens wat berig word, word toeriste voorgekeer en geteister deur onwettige operateurs wat toere en vervoer aanbied tydens die vaartuie se dagbesoeke. Namport het uiters hard gewerk om as bestemming vir passasierskepe erken te word...