Tag: toerusting

Home toerusting
Informele handelaars in Kaapstad kry toerusting
Post

Informele handelaars in Kaapstad kry toerusting

Informele handelaars in Kaapstad kry toerusting Die buurland se adjunkminister van Kleinsake-ontwikkeling, Dipuo Peters, oorhandig vandag masjinerie en toerusting aan 67 informele handelaars in Mbombela in Langa, Kaapstad. Dis deel van die departement se program vir die ontwikkeling van informele en mikro-ondernemings. Die departement se woordvoerder, Cornelius Monama, sê hierdie ondernemings dryf hoofsaaklik handel in...

Omusati-streek kry 42 trekkers, toerusting
Post

Omusati-streek kry 42 trekkers, toerusting

Omusati-streek kry 42 trekkers, toerusting Die landbou-ministerie het as deel van sy Namibië Landbou Meganisasie en Saadverbeteringsprojek, oftewel Namsip, 42 trekkers met bypassende toerusting aan die Omusati-streek oorhandig. Die seremonie het plaasgevind by die amptelike bekendstelling van die Tulongeni-projek. Die streek het ook 26 looptrekkers ontvang, asook landbou-toerusting wat onder meer handaangedrewe steeksaadboorders en onkruidverwyderaars...

Besige distrikshospitaal ontvang miljoene in toerusting
Post

Besige distrikshospitaal ontvang miljoene in toerusting

Besige distrikshospitaal ontvang miljoene in toerusting Die Okahao-distrikshospitaal in die Omusati-streek het die nuutste moderne mediese toerusting van die regering ontvang deur die gesondheid-ministerie en ander belanghebbendes. Die multimiljoen-Namibiese dollar toerusting sluit ‘n elektriese outomatiese skakelaargenerator, ‘n suurstofaanleg, x-straalmasjiene, tandheelkundige toerusting en wasgoedtoerusting in. Die hospitaal se senior mediese beampte, dr. Nghishikushitya Mutilifa, sê die...

Amerika lewer reeds militêre toerusting aan Israel
Post

Amerika lewer reeds militêre toerusting aan Israel

Amerika lewer reeds militêre toerusting aan Israel Die Withuis het bevestig dat Amerika reeds begin het om militêre toerusting aan Israel te lewer. Elf Amerikaners is dood en van talle kan nie rekenskap gegee word nie terwyl gevegte tussen Israel en die Hamas-groep voortwoed. Die Nasionale Veiligheidsraad se woordvoerder, John Kirby, het aan CBS News...

Miljoene se toerusting by onwettige steenkoolmyn gekonfiskeer
Post

Miljoene se toerusting by onwettige steenkoolmyn gekonfiskeer

Miljoene se toerusting by onwettige steenkoolmyn gekonfiskeer Die Suid-Afrikaanse polisie het by ‘n onwettige steenkoolmyn in Mpumalanga beslag gelê op myntoerusting ter waarde van 60 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die taakspan wat onwettige mynbedrywighede hanteer, het tydens ‘n intelligensie-gedrewe operasie op graafmasjiene, stootskrapers en stortbak-vragmotors afgekom. Daar is ook beslag gelê op steenkool ter waarde van...

Otjozondjupa-streek vier nuwe klaskamers, toerusting
Post

Otjozondjupa-streek vier nuwe klaskamers, toerusting

Otjozondjupa-streek vier nuwe klaskamers, toerusting Honderde inwoners van die Otjozondjupa-streek het Donderdag in Otjiwarongo saamgetrek om nuutgeboude klaskamers by hul skole te vier. Die klaskamers is verkry deur befondsing van die Otjikoto B2Gold Mine-borgskappe. Waarnemende onderwysstreekdirekteur in Otjozondjupa, Chris Tjivikua, het gesê verskeie nuwe klaskamers, moderne laboratoriums, praktiese onderrighulpmiddels, handboeke en digitale toerusting by skole...

Eerste toerusting vir Kombat-myn is bestel – Kosmos 94.1
Post

Eerste toerusting vir Kombat-myn is bestel – Kosmos 94.1

Eerste toerusting vir Kombat-myn is bestel Trigon Metals, ‘n Kanadees-genoteerde mynmaatskappy wat aan die Namibiese sakeman Knowledge Katti gekoppel is, het ‘n bestelling by die Sweedse mynbou toerustingmaatskappy Epiroc geplaas om ondergrondse myntoerusting ter waarde van 8,9 miljoen Amerikaanse dollar te koop. Die toerusting is nodig vir die herlewing van Kombat-myn waar produksie geskeduleer is om vanaf April 2024 toe te neem. Katti sê daar...

Eros se toerusting is ook kaput – Kosmos 94.1
Post

Eros se toerusting is ook kaput – Kosmos 94.1

Eros se toerusting is ook kaput Die Namibiese Lughawensmaatskappy sê hy is wel bewus van die interkomstelsel wat by die Eros-lughawe buite werking is. Verskeie van die televisieskerms wat vlugte moet aankondig werk ook nie en dus is daar beperkte inligting oor vlugte, kansellasies en meer. Die kwessie frustreer nie net passasiers nie maar ook...