Tag: toestand

Home toestand
Toename in beurtkragfases ontbloot SA se gebroke toestand
Post

Toename in beurtkragfases ontbloot SA se gebroke toestand

Toename in beurtkragfases ontbloot SA se gebroke toestand RISE Mzansi sê president Cyril Ramaphosa se stelling dat beurtkrag binnekort iets van die verlede sal wees, kan nie verder van die waarheid wees nie. Ramaphosa het gisteraand in sy staatsrede gesê die plan om beurtkrag te beëindig, lei reeds tot minder gereelde kragonderbrekings. Die land gaan...

Ware toestand van SA ‘is ekonomiese krisis’
Post

Ware toestand van SA ‘is ekonomiese krisis’

Ware toestand van SA ‘is ekonomiese krisis’ Die Activists and Citizens Forum sê die ware stand van Suid-Afrika is dat dit in ‘n politieke en ekonomiese krisis verkeer. Die organisasie sê polities is die land leierloos, en ekonomies is die land in die intensiewe sorgeenheid. Die forum sê staatskaping en korrupsie het Suid-Afrika met verlammende...

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge
Post

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge Die opknappingswerk by die 50-jarige Katutura Intermediêre Hospitaal staar vertragings in die gesig, met die werke-ministerie wat die voortgesette teenwoordigheid van pasiënte noem. Dit is te wyte aan versuim om alternatiewe gesondheidsfasiliteite te kry om die siekes te hervestig. Die ministerie het 40 miljoen Namibiese dollar bewillig om die...

VF Plus betreur toestand van water-infrastruktuur
Post

VF Plus betreur toestand van water-infrastruktuur

VF Plus betreur toestand van water-infrastruktuur Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni doen ʼn beroep op die stad om dringend in te gryp nadat ʼn pyp in Kemptonpark gebars het. Die party het sedert 1 Januarie reeds 35 water-lekplekke by die stad se water-departement aangemeld. Jean Kriek van die VF Plus sê die werklike syfer is...

Hage ‘sal land in beter toestand agterlaat’
Post

Hage ‘sal land in beter toestand agterlaat’

Hage ‘sal land in beter toestand agterlaat’ President Hage Geingob sê hy sal Namibië in ‘n baie beter toestand agterlaat as waarin hy dit geërf het, maar erken dat die beginjare van sy presidentskap ‘n verskriklike tydperk was. Hy het die opmerkings gemaak toe hy David Rae, die president van Dundee Precious Metals, by Staatshuis...

SA ekonomie ‘in haglike toestand’
Post

SA ekonomie ‘in haglike toestand’

SA ekonomie ‘in haglike toestand’ ‘n Onlangse verslag deur navorsers by die Harvard Growth Lab dui aan dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in ‘n haglike toestand is. Die gevolge van ineenstortende staatskapasiteit word gevoel in alle bedrywe, insluitend elektrisiteit, spoorweë, hawens en water, sowel as in die verskaffing van sekuriteit en die funksionering van munisipale regerings....

Kunene se paaie in uiters swak toestand
Post

Kunene se paaie in uiters swak toestand

Kunene se paaie in uiters swak toestand Terwyl Namibië geloof word vir sy uitstekende padnetwerk, sê Maureen Mbeunde, die adjunk minister van finansies, dit is nie oral waar nie. Sy het in die Nasionale Vergadering aan die werke-ministerie die probleem geopper van vervalle paaie en ‘n tekort aan verkeerstekens in die Kunene Streek. Die adjunk-minister...

Toestand van Johannesburg wek kommer
Post

Toestand van Johannesburg wek kommer

Toestand van Johannesburg wek kommer Die Ahmed Kathrada-stigting beplan om aandag te skenk aan die stand van sake in die Johannesburgse-raad deur ‘n versoekskrif aan president Cyril Ramaphosa te oorhandig. Die hoof van die stigting, Neeshan Balton, onderstreep die potensiële negatiewe uitwerking op die ekonomie van Suid-Afrika indien die stad Johannesburg misluk. Dit is die...

Oud-Springbokkaptein Theuns Stofberg steeds in bedenklike toestand – Kosmos 94.1
Post

Oud-Springbokkaptein Theuns Stofberg steeds in bedenklike toestand – Kosmos 94.1

Rugby: Oud-Springbokkaptein Theuns Stofberg steeds in bedenklike toestand Rugby: Die voormalige Springbok-kaptein Theuns Stofberg is steeds in ’n bedenklike toestand in die hospitaal, ná ’n ongeluk buite Stellenbosch in die Wes-Kaap Maandagaand. Hy het volgens berigte veelvuldige beserings opgedoen in die botsing op die Koelenhofpad waarby drie voertuie betrokke was. Die 68-jarige flank en slot...

Kommer oor Bazoum se toestand, bystandsmag daargestel – Kosmos 94.1
Post

Kommer oor Bazoum se toestand, bystandsmag daargestel – Kosmos 94.1

Niger: Kommer oor Bazoum se toestand, bystandsmag daargestel Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het sy kommer uitgespreek oor die omstandighede waaronder die afgesette president van Niger, Mohamed Bazoum, en sy gesin aangehou word. Hy het gereageer op berigte dat die President sonder elektrisiteit, water, kos of medisyne aangehou word sedert sy regering...