Arbeidskenner: Toestroming vir poste dui op werkloosheidskrisis ‘n Namibiese arbeidskenner het sy reaksie gegee op die meer as 100 000 aansoeke wat die Namibiese Statistieke-agentskap vir veldpersoneel-poste alleen ontvang het vir die komende sensus. Meer as 10 000 aansoeke is vir kantoor-poste deur hul aanlyn-werwing-stelsel ontvang het vir die Nasionale Bevolking- en Behuisingsensus wat slegs...
November 8, 2024