Tag: toets

Home toets
Biden slaag mediese toets, sonder kognitiewe toets
Post

Biden slaag mediese toets, sonder kognitiewe toets

Biden slaag mediese toets, sonder kognitiewe toets Joe Biden is geskik vir diens, volgens sy dokter Kevin O’Conner wat die president se jaarlikse mediese ondersoek voltooi het. Die 81-jarige Biden het geen kognitiewe toets ondergaan nie. O’Connor sê Biden is ‘n gesonde, aktiewe, robuuste, 81-jarige man is wat die pligte van die presidensie suksesvol kan uitvoer....

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië
Post

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië

Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië Krieket: Engeland het herstel van ‘n swak begin in die vierde toets teen Indië in Ranchi. Ben Stokes het die loot gewen en gekies om te kolf, en die besoekers het hul derde paaltjie verloor op slegs 47. Daarna het Jonny Bairstow en Joe Root...

Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland
Post

Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland

Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland Krieket: Indië is in ‘n sterk posisie ná die openingsdag van die derde toets teen Engeland in Rajkot. Indië het 326 vir vyf aangeteken ná ‘n swak begin, toe die eerste drie paaltjies binne slegs 33 lopies geval het. Die kaptein, Rohit Sharma, het daarna...

Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies
Post

Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies

Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies Krieket: Die beseerde snelbouler Shamar Joseph het vriend en vyand verras en die Wes-Indiese Eilande gehelp om ‘n opspraakwekkende oorwinning oor Australië te behaal in die tweede toets op die Gabba in Brisbane. Joseph, wat gister weens ‘n besering moes uittree, het vanoggend sewe paaltjies platgetrek...

Verstedeliking toets Khomas-streeksraad – Kosmos 94.1
Post

Verstedeliking toets Khomas-streeksraad – Kosmos 94.1

Verstedeliking toets Khomas-streeksraad Verstedeliking bring groot uitdagings vir die Khomas-streeksraad, aangesien dit ontwikkelingsplanne en dienslewering, soos die voorsiening van skoon water en sanitasie, belemmer, sê Raadsvoorsitter Shaalukeni Moonde. Hy het by die raad se amptelike opening gepraat en bygevoeg hulle het ‘n begroting van 4,5 miljoen Namibiese dollar toegeken vir watervoorsiening in Windhoek se landelike...

Skeidsregter sit in hysbak vas, vertraag toets
Post

Skeidsregter sit in hysbak vas, vertraag toets

Skeidsregter sit in hysbak vas, vertraag toets Krieket: Spel is tydens die tweede Australië-Pakistan-toets in Melbourne onverwags vertraag omdat die derde skeidsregter, Richard Illingworth, in ‘n hysbak vasgesit het. Spelers het ná die middagete-pouse na die veld teruggekeer, maar die twee veld-skeidsregters wou nie toelaat dat spel hervat word nie omdat Illingworth nog nie sy...

Goudprys bly hoog, toets weerstandvlakke
Post

Goudprys bly hoog, toets weerstandvlakke

Goudprys bly hoog, toets weerstandvlakke Die goudprys is besig om hoër te druk en kritieke weerstand te toets, ondersteun deur dalende opbrengste en ‘n verswakkende Amerikaanse dollar. In die internasionale mark beweeg die prys rondom 2 019 Amerikaaanse dollar per ons. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Klopper, gesels oor wat...

Rugby Australië toets veiliger duikslae
Post

Rugby Australië toets veiliger duikslae

Rugby Australië toets veiliger duikslae Rugby: Rugby Australië sê ‘n nuwe toetslopie word in Februarie volgende jaar ingestel waar die wettige duik-hoogte tot onder die borsbeen verlaag word. Die doel is om harsingskudding te verminder. Toetse vir laer hoogtes is reeds in Suid-Afrika, Frankryk, Engeland, Nieu-Seeland, Ierland, Wallis en Skotland uitgevoer. Rugby Australië sê voorlopige...

Lae eerstebeurt-tellings in derde toets om die As – Kosmos 94.1
Post

Lae eerstebeurt-tellings in derde toets om die As – Kosmos 94.1

Krieket: Lae eerstebeurt-tellings in derde toets om die As Krieket: Daar was lae eerstebeurt-tellings vir albei spanne in die derde toets om die As tussen Engeland en Australië op Headingley in Leeds. Engeland het die besoekers Donderdag op die eerste middag vir 263 uitgehaal toe Mark Wood vyf paaltjies geneem het en Chris Woakes drie....