Gratis toetse vir servikale kanker regdeur land Die gesondheidsministerie bied gratis servikale kanker-toetse in al 14 streke en alle distrikte aan. Aangesien Januarie die bewusmakingsmaand vir servikale kanker is, word alle vroue tussen die ouderdomme van 20 en 49 aangemoedig om die gesondheidsfasiliteite te besoek en vir servikale kanker getoets te word. Kosmos 94.1 Nuus...
Tag: toetse
Shami nie fiks genoeg vir SA toetse
Shami nie fiks genoeg vir SA toetse Krieket: Die Indiese snelbouler Mohammed Shami is nie beskikbaar vir die reeks van twee toetse teen Suid-Afrika wat dié maand begin nie, omdat hy nie sy fiksheid kon herwin nie. Shami is vroeër in die groep ingesluit, afhangende van sy fiksheid. Hy het ‘n sleutelrol gespeel in Indië...
Doodsdreigemente dwing TV-beampte om toetse te los
Doodsdreigemente dwing TV-beampte om toetse te los Rugby: Die Engelse skeidsregter Tom Foley het ‘n onderbreking van toetse aangekondig weens doodsdreigemente en aanlyn beledigings na die Wêreldbekereindstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland, waarin hy die televisie-beampte was. Hy het sy kinders se skole ingelig oor die dreigemente. Foley sê dit is nodig om terug te tree...
Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse – Kosmos 94.1
Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse Plaaslike berigte lui dat die moordenaar Ernst Lichtenstrasser vir verdere toeste na die Windhoek Sentraal-hospitaal geneem is. Medici is tjoepstil oor sy toestand maar, dit wil voorkom dat hy buite gevaar is na ‘n vermoedelike selfmoordpoging verlede week. In ‘n brief wat Maandag aan die hof gerig is, het dr. KJ Katjomuise gesê hy was op...
Genetiese toetse uitgevoer om slagoffers se identiteit te bepaal – Kosmos 94.1
Rusland: Genetiese toetse uitgevoer om slagoffers se identiteit te bepaal Die Russiese regering sê hy het tien liggame en vlugopnemers gevind op die toneel waar ‘n privaat straler Woensdag noord van Moskou neergestort het. Die leier van die Wagner-huursoldategroep, Jevgeny Prigozhin, was vermoedelik op die vliegtuig. Volgens die Russiese owerheid word genetiese toetse gedoen om...
Konflik oor deelname aan SA20 en toetse – Kosmos 94.1
Krieket: Konflik oor deelname aan SA20 en toetse Krieket: ‘n Oënskynlik onoplosbare konflik het ontstaan tussen Suid-Afrika se deelname aan die Wêreld-toetskampioenskap en die SA20, wat Krieket Suid-Afrika beskou as die land se finansiële toekoms. Op die oomblik moet die Proteas op 29 Januarie ‘n opwarmingswedstryd speel ter voorbereiding vir ‘n reeks van twee toetse...