Is Namibië ontwikkeld as mense nie toiletgeriewe het nie? Leier van die amptelike opposisieparty PDM, McHenry Venaani het die kwessie van openbare ontlasting in die land na die parlement geneem. Minder as die helfte van die land se 2,5 miljoen burgers gebruik fasiliteite wat afval veilig skei van menslike kontak, terwyl sowat 5 persent onvoldoende...
December 25, 2024