Miljarde gemors op die huur van toilette in Gauteng Die DA sê Gautengse munisipaliteite het die afgelope vyf jaar 3,3 miljard Suid-Afrikaanse rand bestee om chemiese toilette te huur eerder as om inwoners te voorsien van waardige behuising met behoorlike toilette. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Mzi Khumalo, sê Ekurhuleni het die meeste geld aan chemiese...
Tag: toilette
Vier vervalle toilette vir 809 Limpopo-leerders
Vier vervalle toilette vir 809 Limpopo-leerders Nes Namibië, sukkel die buurland met voldoende sanitasie, ook by skole. Die DA in Limpopo het alarm gemaak oor die betreurenswaardige toestand van die ablusiegeriewe by die Hoërskool Rivubye in Valdezia. Die party het tydens ‘n toesigbesoek gevind die toilette is in ‘n vervalle, vuil en onveilige toestand. Sommige het nie deure nie en die...
Krag is lekker, maar waar’s die toilette?
Krag is lekker, maar waar’s die toilette? Inwoners van Havana informele nedersetting spreek hul waardering uit vir die elektrifiseringsprojek wat tans in hul gebied aan die gang is, maar doen ‘n beroep op die Stad Windhoek om ook die probleem van water en sanitasie aan te spreek. Hulle sê die gebrek aan draagbare toilette lei...
Opknappingswerk duur steeds voort op toilette in Parlementstuine – Kosmos 94.1
Opknappingswerk duur steeds voort op toilette in Parlementstuine Die Parlementstuine is steeds nie oop vir die publiek nie. Die tuin was gewild onder toeriste, asook onder Namibiërs wat klein partytjies en pieknieks gehou het. Die tuine is gesluit vir opknapping. Kosmos 94.1 Nuus het gaan kers opsteek by die woordvoerder van die Nasionale Vergadering Raphael...