Toilettekorte lei tot siektes Die adjunk-gesondheidsminister Ester Muinjangue sê die 6 517 gevalle van hepatitis E wat sedert Desember 2017 in Namibië aangemeld, en waar 55 gesterf het, is aangedryf deur swak higiëne. Sy sê gemiddeld meer as die helfte van die Namibiese bevolking het geen toegang tot toilette nie en gebruik dus die veld, wat ‘n negatiewe uitwerking het op...
December 26, 2024