Tag: tonnel

Home tonnel
Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit
Post

Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit

Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit Al 41 bouwerkers wat in ‘n ingevalle tonnel in Indië vasgekeer was, is na veiligheid gebring. Die eintlike reddingspoging het net meer as ‘n uur geduur toe spanne gelei deur sogenaamde rot-mynwerkers die groep uiteindelik kon bereik na dae se geboor deur rotse en puin. Die werkers is...

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered
Post

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered Al 41 Indiese arbeiders is gered ná ‘n uitmergelende 17 dae vasgevang in ‘n ineengestorte tonnel in die Himalaja-berge. Die dramatiese tonele van die eerste mans wat op draagbare by die ingang van die Silkyara-Barkot-tonnel uitgedra is, was ná meer as 400 uur waartydens die reddingsoperasie verskeie hindernisse...

41 konstruksiewerkers dalk nog vandag uit tonnel gered
Post

41 konstruksiewerkers dalk nog vandag uit tonnel gered

41 konstruksiewerkers dalk nog vandag uit tonnel gered Reddingswerkers in Indië is net ses of sewe meter weg van 41 mans wat vir meer as twee weke in ‘n ineengestorte snelwegtonnel in die Himalajas vasgekeer is, en hulle is vol vertroue om hulle vandag te bereik, het amptenare gesê. Die mans, laeloonwerkers van Indië se...

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar
Post

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar Pogings om 41 konstruksiewerkers te red wat vasgekeer is in ‘n ineengestorte tonnel in Indië se Uttarakhand-staat, is byna afgehandel. Die werkers is vasgekeer sedert 12 November, toe ‘n grondstorting ‘n gedeelte van die Silkyara-tonnel, wat hulle besig was om te bou, laat intuimel het. Amptenare sê...

Indiese werkers sit steeds vas in tonnel
Post

Indiese werkers sit steeds vas in tonnel

Indiese werkers sit steeds vas in tonnel Indiese owerhede ondersoek vyf nuwe planne om werkers te red wat in ‘n ineengestorte tonnel in die Indiese Himalajas vasgekeer is ná ‘n week van mislukte pogings. Een-en-veertig mans, wat sedert 12 November in die 4,5 kilometer-lange snelwegtonnel vassit, is veilig en kry deur ‘n pyp water, kos,...

40 werkers steeds in tonnel vasgekeer
Post

40 werkers steeds in tonnel vasgekeer

40 werkers steeds in tonnel vasgekeer Reddingswerkers het teen vanoggend sowat ‘n derde van die pad geboor in die puin van ‘n ineengestorte snelwegtonnel in Indië om 40 werkers te bereik wat al vir vyf dae binne vasgekeer is. Boorwerk het deur sowat 21 meter se puin gedring, sê Devendra Singh Patwal, ‘n rampbestuursbeampte. Hulle...