8 April 2024 se totale sonsverduistering: Waar en wanneer? Die totale sonsverduistering wat op Maandag 8 April 2024 gebeur sal vanaf ‘n suidwestelike tot ‘n noordoostelike rigting Noord-Amerika deurkruis en oor Mexiko, die Verenigde State en Kanada beweeg. Die totale sonsverduistering sal oor die suidelike Stille Oseaan begin. As die weer dit toelaat, is die...
January 1, 2025
Tag: Totale
Home
Totale
Post
January 18, 2024January 18, 2024Uncategorized
Totale mislukking van GRN – Kosmos 94.1
Totale mislukking van GRN Die spoorlyn tussen Lüderitz en Aus, wat op 20 April verlede jaar beskadig is toe ‘n trein ontspoor het, is nog nie genoegsaam herstel om mangaan-ertstreine uit die Noord-Kaap te hanteer nie. TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer, het bevestig dat die opskorting van mangaan-produksie deur myners in die Noord-Kaap geensins die...
Post
September 12, 2023September 12, 2023Uncategorized
Totale omvang van gasbronne nog nie bekend – Kosmos 94.1
Totale omvang van gasbronne nog nie bekend Almal is aan die praat oor Namibië se oliebronne met syfers van miljarde vate wat ontgin kan word. Maar, terwyl daar gereeld melding gemaak word van olie en gas-bronne wat ontdek word, en selfs ReconAfrica wat in die noordooste eksplorasiewerk in die verband uitvoer, word daar nie melding...