Tag: tradisionele

Home tradisionele
Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid
Post

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid Die woordvoerder van die Ondonga Tradisionele Owerheid, Enkali Frans, doen ‘n beroep op die publiek om tradisionele putte en gronddamme te grawe, om waterskaarste tydens die droë seisoen te verlig. Frans sê hulle ontvang nie fondse van die regering vir boorgate nie. Hy sê verlede jaar het...

‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders
Post

‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders

‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders ’n Tradisionele Indiese trou-optog met luid musiek, vuurwerke, danse en ’n marsjerende blaasorkes in blink baadjies word blameer vir die dood van 63 hoenders. Ranjit Kumar Parida sê die partytjie het met ‘n vreeslike geraas net voor midderdag by sy pluimveeplaas in die oostelike deelstaat Odisha verby...

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie
Post

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie Die presidensie verwerp bewerings in die media dat President Nangolo Mbumba slegs met tradisionele leiers in die Noordelike gebiede skakel. Die presidensie sê in ‘n verklaring Mbumba is verbind tot nasiebou en sal altyd poog om tradisionele leiers te ontmoet wanneer hy werk-besoeke buite die...

Tradisionele kruie ‘kan help teen malaria-muskiete’
Post

Tradisionele kruie ‘kan help teen malaria-muskiete’

Tradisionele kruie ‘kan help teen malaria-muskiete’ Dit is piek-malaria seisoen in die noordelike streke, en die gesondheid-ministerie se direkteur in die Oshikoto-streek, Joshua Nghipangelwa, moedig inwoners aan om hulself teen muskiete te beskerm. Die ministerie het 11 000 muskietnette aan die Oshikoto-gesondheidsdirektoraat gelewer deur die Nasionale Vektor-oordraagbare Siektes-program. Nghipangelwa sê hulle verwag om op 29...

Kosmos 94.1 Nuus bewys radionuus kan sy man in tradisionele nuuslandskap staan
Post

Kosmos 94.1 Nuus bewys radionuus kan sy man in tradisionele nuuslandskap staan

Kosmos 94.1 Nuus bewys radionuus kan sy man in tradisionele nuuslandskap staan Kosmos 94.1 Nuus het die Namibiese Professionele Jagtersvereniging se Mediahuis van die Jaar-toekenning ontvang vir ons dekking oor jagaangeleenthede. Dit is die tweede keer vanjaar dat Kosmos 94.1 Nuus bekroon word, nadat die ondersoekende artikel oor die impak van die olievonds die Politiek...

Toename in tradisionele owerhede moet staak
Post

Toename in tradisionele owerhede moet staak

Toename in tradisionele owerhede moet staak President Hage Geingob is bekommerd oor die toename in tradisionele owerhede, sowel as binnegevegte, bakleiery oor leierskap en meer by die owerhede. Die neiging kom al hoe meer voor en daar is talle aansoeke om owerhede te stig wat deur die staat betaal moet word.Geingob het sy boodskap deur...

Tradisionele waterputte moet gereguleer word
Post

Tradisionele waterputte moet gereguleer word

Tradisionele waterputte moet gereguleer word Die landbouministerie se departement van water beplan om tradisionele putte in die Oshikoto-streek te moderniseer ten einde verdrinkings te voorkom. Elijah Ngurare, adjunk-uitvoerende direkteur, sê die moderniseringsproses sal self deur die departement uitgevoer word en sal fokus op die versterking van die putte wat tans met stukke hout en sand...

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep – Kosmos 94.1
Post

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep – Kosmos 94.1

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus is in Gujarat in Indië by die WGO se wêreldberaad oor tradisionele medisyne. Ghebreyesus sê tradisionele medisyne moet met primêre gesondheidsorg ingesluit word. Hy sê die tipe medisyne is ook meer volhoubaar. Post navigation Source link