Ministers vergader oor Trans-Kalahari-spoorprojek Die vervoerministers van Namibië en Botswana gaan vanoggend in Windhoek vergader oor die Trans-Kalahari-spoorweg-projek. Namibiese vervoerminister John Mutorwa en sy eweknie Mothibi Molale sal die vordering oor die projek bespreek. Dit volg na TransNamib ‘n ooreenkoms met Sea Rail Botswana onderteken het vir sy deel naby Gobabis, wat die multimiljard-dollar spoorwegprojek...
December 26, 2024