Transnet-chaos hou voordeel vir Namibië in Transnet se sukkelbestaan kan tot Namibië se wins wees. Beleggers in Suid-Afrika is gefrustreerd oor mislukkings by Transnet weens die voortgesette logistieke krisis. Dit hou ‘n reuse-voordeel vir Namibië in omdat hulle nou beywer vir die ontwikkeling van die Trans-Kalahari-spoorlyn tussen Botswana en Namibië om Suid-Afrikaanse hawens uit te...
December 28, 2024