Tag: trap

Home trap
Trap diewe in regering vas, Mbumba – AR
Post

Trap diewe in regering vas, Mbumba – AR

Trap diewe in regering vas, Mbumba – AR Die Regstellende Herposisioneringsbeweging, of AR, versoek president Nangolo Mbumba om die einste grondwet wat hy so trots paradeer en verdedig te handhaaf, en om beslissende stappe teen diewe binne sy regering te neem. Die beweging sê in ‘n verklaring dat korrupsie in die staat die publiek drasties...

Olifant trap man dood naby Ruacana
Post

Olifant trap man dood naby Ruacana

Olifant trap man dood naby Ruacana Die omgewingsministerie se woordvoerder Romeo Muyunda sê ‘n Angolese burger is Woensdagaand in die Ruacana kiesafdeling noodlottig deur ‘n trop olifante aangeval. Die voorval het in die uukolonkadhi-bewaringsgebied plaasgevind. Die slagoffer en ander lede van die gemeenskap het gepoog om die trop uit hulle lande te jaag. Muyunda sê...

Bestuurders moet in hul spore trap
Post

Bestuurders moet in hul spore trap

Bestuurders moet in hul spore trap Die buurland se vervoerminister, Sindisiwe Chikunga, sê daar sal geen verdraagsaamheid wees teenoor diegene wat in hierdie feestyd verkeersreëls oortree nie. Sy het die 2023/2024-feestyd se padveiligheidsveldtog amptelik in Tsakane aan die Gautengse Oos-Rand bekend gestel. Vanjaar se veldtog fokus op die uitwerking van alkohol op padgebruikers se gedrag en die bydrae...

Trump trap teenstanders uit oor aborsie-sienings
Post

Trump trap teenstanders uit oor aborsie-sienings

Trump trap teenstanders uit oor aborsie-sienings Oudpresident Donald Trump het die teenstanders vir die Republikeinse presidensiële kandidaat gekritiseer omdat almal uiteenlopende sienings het oor aborsie. Hy sê die party moet met een stem daaroor praat. Hier is Mike Pence, Ron DeSantis en Nikki Haley se standpunte oor aborsie Post navigation Source link

Stap en trap teen kanker – Kosmos 94.1
Post

Stap en trap teen kanker – Kosmos 94.1

Stap en trap teen kanker Namibiërs word uitgenooi om môre in die hoofstad te trap en stap om te help in die stryd teen kanker. Dit is ten bate van die Bank Windhoek Appel-projek van die Kankervereniging van Namibië. Individue en groepe kan by die Grove Mall deelneem en appels en appelsap kan ook by...