Trofee is vir SA, sê Kolisi Rugby: Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, sê hulle het die Wêreldbeker vir die hele land gewen. Duisende Suid-Afrikaners het die Bokke vanoggend op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng ’n helde-ontvangs gegee. Hulle het die trofee wat hulle vier jaar gelede in Japan gewen het, teruggebring nadat hulle slegs...
November 15, 2024