Voormalige Brasiliaanse ster Alves gaan tronk toe Sokker: ‘n Spaanse hof het die voormalige Bralisiaanse ster Dani Alves tronkstraf van vier-en-‘n-half-jaar opgelê vir die seksuele aanranding van ‘n vrou in ‘n nagklub in Barcelona in 2022. Die 40-jarige Alves, alom beskou as een van die beste agterspelers van alle tye, het ‘n ongelooflike 43 senior...
Tag: tronk
Imran Khan kry nog 14 jaar in die tronk
Imran Khan kry nog 14 jaar in die tronk Imran Khan en sy vrou, Bushra Bibi, is tot 14 jaar tronkstraf gevonnis, die tweede vonnis wat die voormalige eerste minister van Pakistan in twee dae opgelê is. Die paar is daaraan skuldig bevind dat hulle onwettig voordeel getrek het uit staatsgeskenke – slegs ‘n week...
Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat
Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat Die selfverklaarde profeet en renosterstroper Jackson Babi is uit die tronk vrygelaat nadat hy ‘n boete van byna 230 000 Namibiese dollar betaal het, volgens plaaslike berigte. Hy sal vanaand op sosiale media regstreeks uitsaai, het sy kerk, House of Joy Ministry, aangekondig. Babi is in September 2021...
Aanval in tronk ‘poging tot moord’
Aanval in tronk ‘poging tot moord’ Aanklaers in Amerika het aanklagte van poging tot moord ingedien nadat ‘n mede-gevangene die voormalige polisiebeampte, Derek Chauvin, meer as 20 keer met ‘n skerp voorwerp gesteek het. Chauvin, wie se moord op George Floyd in Minnesota in 2020 uitgeloop het op wydverspreide rasgeregtigheid-betogings, is verlede maand in ‘n...
Lae reënval raak ook tronk se voedselproduksie
Lae reënval raak ook tronk se voedselproduksie Die Namibiese Korrektiewe Diens se geïntegreerde voedselproduksieprojek is van stapel gestuur om die regering se pogings te ondersteun om binnelandse voedselproduksie op te skaal, landbouwaardekettings te ontwikkel en sosio-ekonomiese uitkomste te verbeter. Die idee is ook om gevangenes met hul eie produkte te kan voed en om hulle...
Marokko stuur man 3 jaar tronk toe vir Facebook-plasing
Marokko stuur man 3 jaar tronk toe vir Facebook-plasing ’n Marokkaanse appèlhof het ’n man tot drie jaar tronkstraf gevonnis omdat hy koning Mohammed VI beledig het in plasings op sosiale media wat normalisering met Israel kritiseer. Die 48-jarige Said Boukioud is aanvanklik in Augustus tot vyf jaar gevonnis vir Facebook-plasings aan die einde van 2020....
Derek Chauvin ernstig beseer in mesaanval in die tronk
Derek Chauvin ernstig beseer in mesaanval in die tronk Derek Chauvin, die voormalige polisiebeampte van Minneapolis wat skuldig bevind is aan die moord op George Floyd, is in ‘n federale gevangenis in Arizona deur ‘n ander gevangene gesteek en ernstig beseer. Die aanval het plaasgevind by die Federal Correctional Institution, Tucson, ‘n medium-sekuriteit gevangenis waar...
Tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer dans om hul woede te bestuur
Tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer dans om hul woede te bestuur Sukkelende tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer hoe om vingers te klik en voete te stamp op liedjies soos Pharrell Williams se Happy sodat hulle hul woede kan bestuur Gevangenes word geleer hoe om hul liggame te...
Oud Air Namibia-werknemer tronk toe in Jo’burg vir dwelms
Oud Air Namibia-werknemer tronk toe in Jo’burg vir dwelms ‘n Voormalige Air Namibia-werknemer, ‘n lid van die kajuit bemanning, Sydney Bilankulu is saam met twee Suid-Afrikaanse inkomstediens-beamptes vandag tot 15 jaar tronkstraf in die Alexandra-landdroshof in Johannesburg gevonnis. Al drie is skuldig bevind aan die onwettige besit van dwelms, dwelmhandel en dwarsboming van die gereg. Die vonnisse spruit uit ‘n kokaïen vonds in...
Ses vermeende presidentskandidaat-moordenaars sterf in tronk
Ses vermeende presidentskandidaat-moordenaars sterf in tronk Ses mans wat verdink word van betrokkenheid by die moord in Augustus op Ecuador se anti-korrupsie presidensiële kandidaat Fernando Villavicencio is gister in die tronk om die lewe gebring. Die land se tronke-agentskap het nie meer besonderhede oor die moorde gegee nie, behalwe dat al ses mans Colombiaanse burgers...