Man kry 12 jaar tronkstraf vir renosterstropery Die Skukuzu-Streekshof in Mpumalanga het ‘n man 12-jaar regstreekse gevangenisstraf opgelê vir renosterstropery-verwante oortredings. Veldwagters het voetspore gevolg in die Kruger-wildtuin wat hulle na Lindelani Mdletshe gelei het. ‘n Beweerde medepligtige, Rhody Ndlovu, het aanvanklik ontsnap, maar albei is betrap in besit van onwettige vuurwapens. Monica Nyuswa van...
Tag: tronkstraf
Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf
Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa is ‘n vonnis van 8 jaar tronkstraf opgelê in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Die staat het gevra vir ‘n vonnis van 15...
Nobelpryswenner vir Vrede se tronkstraf verleng
Nobelpryswenner vir Vrede se tronkstraf verleng Die Iranse Revolusionêre Hof het die Nobelpryswenner vir Vrede, Narges Mohammadi, se tronkstraf met 15 maande verleng. Sy dien ‘n vonnis van 12 jaar uit nadat sy skuldig bevind is aan die verspreiding van propaganda teen die Islamitiese Republiek terwyl sy in aanhouding was. Die bekende meseregte-aktivis is al...
Navalny-bondgenoot tronkstraf opgelê – Kosmos 94.1
Navalny-bondgenoot tronkstraf opgelê ‘n Russiese hof het ‘n bondgenoot van ʼn kritikus van die Kremlin, Alexey Navalny, tot nege-en-ʼn-half jaar tronkstraf gevonnis. Ksenia Fadeyeva, ‘n prokureur en wetgewer in die Siberiese stad, Tomsk, is skuldig bevind aan die bestuur van ‘n “ekstremistiese organisasie”. Sy is die jongste persoon van die Russiese opposisie wat tydens die...
Kommissaris sê vandag oor Zuma en sy tronkstraf – Kosmos 94.1
Kommissaris sê vandag oor Zuma en sy tronkstraf Die waarnemende kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, sal vandag aankondig of oudpresident Jacob Zuma moet terugkeer tronk toe om sy vonnis uit te dien. In Junie 2021 het die Konstitusionele Hof Zuma tot 15 maande tronkstraf gevonnis weens minagting van die Hof. Nadat hy net twee maande uitgedien het, is...
Kremlin-kritikus gevonnis tot nóg 19 jaar tronkstraf – Kosmos 94.1
Kremlin-kritikus gevonnis tot nóg 19 jaar tronkstraf Die Russiese opposisieleier in aanhouding, Alexei Navalny, is ‘n verdere 19 jaar tronkstraf opgelê tydens ‘n verhoor agter geslote deure in ‘n afgeleë strafkolonie. Navalny is skuldig bevind aan die stigting en befondsing van ‘n ekstremistiese organisasie en bedrywighede. Hy ontken die aanklagte. Hy dien reeds ‘n termyn...